The end of an era – farewell ANC dominance?
Picture credit for Jacob Zuma: moneyweb.co.za; picture credit for Mmusi Maimane: kougademocrat.com As the drama of coalition governments takes shape we are witnessing simultaneously a momentous era...
View ArticleBoekresensie: Eet reg deur Zelda Ackerman
Eet reg Zelda Ackerman Human & Rousseau, 2016 ISBN: 97807981711274 Epub-ISBN: 97807981711281 Vetsug neem skrikwekkend toe in die wêreld, maar ook hier in Suid-Afrika - en dis veral ooglopend onder...
View ArticleVerlos my tog
Jirre nee Ál wat hulle doen is kla En die oë van die verminktes en die gekrenktes – Nét daar! Kýk, bra swaar: Dra swáár aan gelapte verlede, leë gebede en wat nog En dié mense preek kamma...
View ArticleEen en alleen
Die afgelope naweek het ons gesin vir die eerste keer in ’n lang tyd die kuierteerpad deur die res van die kolonie opgeneem. Die lag en gesels en saamwees was so lekker dat ek amper vergeet het dat ’n...
View ArticleAntwoord op Angus se kommentaar onderaan my brief van 1 deser
Beste Angus Baie dankie dat jy my wil leer hoe ’n verklarende woordeboek werk; mens is nooit te oud om te leer nie so baie dankie, ek waardeer. Dit het egter niks met ons bespreking te doen nie. Ek...
View ArticleDie bekendmaking van die identiteit van anonieme minderjariges by...
Die bekendmaking van die identiteit van anonieme minderjariges by meerderjarigheid: regverdigbaar of nie? Abraham Hamman, Fakulteit Regte, Universiteit van Wes-Kaapland Windell Nortje, Fakulteit...
View ArticleATKV-Woordveertjies 2016 – Finaliste
ATKV-Woordveertjies 2016 – Finaliste (Alfabeties volgens van) ATKV-Prosaprys Die verdwyning van Billy Katz – Chris Karsten (Human & Rousseau) Split – Debbie Loots (Queillerie) Boomkastele – Schalk...
View ArticleMidlands Literary Festival 2016
KZN's premier book festival, the Midlands Literary Festival, is just around the corner, two weekends away, on 27–28 August. As usual we have a bumper line-up for book lovers and others who like to...
View ArticleLitNet: Jou betrokke skrywer
Adam Small (foto: Naomi Bruwer) Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou betrokke skrywer appeared first on LitNet.
View ArticleKinderteateronderhoud oor voorgeskrewe boek se Vlooi en die sneeuman
'n Leser word gevorm as 'n kind tussen boeke grootword. 'n Teaterganger word gekweek deur die teater al van kleintyd af te besoek. Vlooi en sy maats is in die Oxford Storieboomreeks wat deur baie...
View ArticleInterview: Montagu Youth Arts Festival 2016
The RAD Foundation will once again host the annual Montagu Music, Art, Dance and Drama Festival (MMADD) from the 10th to the 20th August in Montagu on Route 62. This event is now in it’s 21st year....
View ArticleDie maan
Hy slaap bedags, Vir sy nagskof werk. Snags word als belig, Huis, fabriek en kerk. Hy domineer, Die donker hemelruim. Sommige aande verskyn, Ander aande versuim. Hy is teenwoordig, In verskillende...
View ArticleSpieëls en raaisels
Daar kan glo nog nie redes verstrek word waarom so baie al so lank so ontevrede is nie. CM The post Spieëls en raaisels appeared first on LitNet.
View ArticleReaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 3 deser
Hallo Jaco Die Unie wat die Afrikaner volgens jou sou inpalm vir homself het nooit gebeur nie. Ek neem aan jy praat van 1948 en toe was dit maar net ’n politieke party wat die verkiesing gewen het....
View ArticleOuverture tot Die Jammerklagte
Daar is 'n menigte wat redeloos oortuig is dat hulle geroepe is om onkundig te bly. CM The post Ouverture tot Die Jammerklagte appeared first on LitNet.
View ArticleRSG se Briewe van Antoniem
Soos Max du Preez destyds getaak was deur die derde mag om ‘n toekomstige Utopia aan die Afrikaners te verkoop deur middel van RSG, so is Ian Wessels deesdae getaak om die huidige gemors te vergoeilik...
View ArticleFoto's: De Malle BoekBazaar 2016
Die jaarlikse BoekBazaar het verlede week by De Malle Meul op Philadelphia plaasgevind. Naomi Bruwer en Francois Verster het foto's geneem. BoekBazaar by De Malle Meul. Foto: Francois Verster Elmari...
View ArticleBoekresensie: Tussen die klippe deur Hans du Plessis
Tussen die klippe Hans du Plessis LAPA, 2016 ISBN: 9780799379559 Die skrywer en etikus Bernard Schlink het na analogie van sy roman Der Vorleser weer opnuut die soeklig laat val op begrippe soos die...
View ArticleSoek 'n ander planeet
Die aarde is nie geskik vir menslike bewoning nie. In die winter wil jy amper vrek van die koue, in die somer bars jy van die hitte. Dit gaan van uiterste tot uiterste. Boonop is ons planeet onderhewig...
View ArticleTeaterresensie: A Man of Good Hope by die Baxter-teater
Foto: www.baxter.co.za Op die verhoog is daar spelers wat ontspanne op die stel rondstaan. Die gehoor word stil en die spelers neem hulle plekke agter xilofone in. Die musiek groei stelselmatig tot...
View Article