Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

RSG se Briewe van Antoniem

$
0
0

Soos Max du Preez destyds getaak was deur die derde mag om ‘n toekomstige Utopia aan die Afrikaners te verkoop deur middel van RSG, so is Ian Wessels deesdae getaak om die huidige gemors te vergoeilik met sy weeklikse ‘Briewe Van Antoniem’.  Max was toe suksesvol met die verkoop (daar was genoeg tropdiere) maar die produk was toe nie Utopia nie.

Die keiser is ooglopend kaal en van die diere begin mor, wil-wil uit die trop beweeg en dit is Ian se joppie om hulle gelukkig en tevree’ in die trop te hou met sy ‘Briewe van Antoniem’.  Nou die Woensdag weer is die diere gemaan deur ‘Antoniem’ om nie te krities te wees op mense wat aanhoudend vir dieselfde party stem wat so wanpresteer dat daar daagliks protesopstande is deur die einstes wat vir hulle stem.

Ons dink verniet hulle is dom reken ‘Antoniem’ want, in die ou tyd, die vorige bedeling, het mense ook aanhoudend vir die Nasionale party gestem.  Daar was ou ooms, reken ‘Antoniem’, wat op hul sterfbed hulle kinders laat sweer het dat hulle nooit sal ophou om vir die Nasionale party te stem nie.  Hoe belaglik; hoe oningelig dink ‘Antoniem’ nie moet ons nie wees om sulke twak te glo nie.  Die kiesers het vir die NP gestem omdat daardie regering presteer het; daar was water, elektrisiteit, riolering en orde.

Terloops, die NP was in bewind tot so 1969.

Jan Rap 

The post RSG se Briewe van Antoniem appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>