Die jaarlikse BoekBazaar het verlede week by De Malle Meul op Philadelphia plaasgevind. Naomi Bruwer en Francois Verster het foto's geneem.
BoekBazaar by De Malle Meul. Foto: Francois Verster
Elmari Rautenbach gesels met Bernadine Douglas (middel) oor Die Banting-oplossing en Iné Reynierse (regs) oor Low carb is lekker. Foto: Naomi Bruwer
... alles behalwe Banting. Foto: Naomi Bruwer
Foto: Naomi Bruwer
Foto: Naomi Bruwer
Foto: Francois Verster
Foto: Francois Verster
Foto: Francois Verster
Foto: Naomi Bruwer
Madelein van De Malle Meul stel Johan Bakkes aan die woord. Foto: Naomi Bruwer
Johan Bakkes vertel oor sy reise na die koudste en die warmste bewoonde plekke op aarde, uit sy jongste boek, Openbaring. Foto: Naomi Bruwer
Foto: Naomi Bruwer
Ena Jansen, Karin Brynard en Irna van Zyl. Karin en Irna het by die fees gesels oor hulle jongste publikasies, onderskeidelik Tuisland en Moordvis. Foto: Naomi Bruwer
Johan Bakkes en Karin Brynard neem 'n "onsie". Foto: Naomi Bruwer
Foto: Naomi Bruwer
Francois Verster het gesels oor sy boek Die groot drie, 'n eeu van spotprente in Die Burger. Foto: Naomi Bruwer
Johan Kotzé. Foto: Naomi Bruwer
Irna van Zyl. Foto: Naomi Bruwer
De Malle Meul. Foto: Naomi Bruwer
Linda Rode. Foto: Naomi Bruwer
Die oud-Springbok Theuns Stofberg het gesels oor sy boek Stories van die kantlyn. Foto: Naomi Bruwer
Stories van die kantlyn: Voormalige rugbykommentator Jan Snyman. Foto: Naomi Bruwer
Olga Leonard, Babette Viljoen, Christine Barkhuizen-Le Roux en Trudie Leonard-Prinsloo. Hulle het saam opgetree in die program Musiek en liriek. Foto: Naomi Bruwer
Janie du Plessis en Lize Beekman. Foto: Naomi Bruwer
Surita Joubert van Penguin Random House SA. Foto: Naomi Bruwer
Boekleestyd. Foto: Naomi Bruwer
Olga Leonard (klavier) en Babette Viljoen (trekklavier) het gesorg vir 'n feestelike atmosfeer. Foto: Naomi Bruwer
Hoe werk 'n trekklavier? Foto: Naomi Bruwer
Gerrit Rautenbach teken een van sy boeke vir 'n leser. Foto: Naomi Bruwer
Johan Bakkes saam met die malle madonnas, Carine en Madelein. Foto: Naomi Bruwer
The post Foto's: De Malle BoekBazaar 2016 appeared first on LitNet.