Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

laat woorde die laaste sê hê

Stilte (inkskets deur Carina Stander) "laat woorde die laaste sê hê" ('n pleitskrif in vyf dele) 1. Ons taal 'n basterkokerboom - hoor jy hoe die takke sprei as vingers oor die grofstam gly. Muishond...

View Article


Breypen

net ʼn handjievol briljantjies kan die diggekoekte sielstringe ontrafel tog kan sielvolle wolle ruig gebrei knus kil koppe omvou soos musse The post Breypen appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pretoria se eie BoekeJol en FilmRolfees

Kaartjieverkope het amptelik ge-open vir 'n unieke fees in Pretoria vir Afrikaanse kultuurliefhebbers en veral boekwurms. Verskeie skrywers en ander bekendes neem deel aan die fees vanaf die 17de tot...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud: Dis swaar as 'n ouer sterf

Estelle Kruger is in gesprek met Jenobia Kock (JK) en Ansie Lessing (AL) oor hulle LitNet Akademies-artikel Enkele adolessente seuns se belewing van die dood van ’n ouer en die ondersteuning aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ma se hoendercurry

Fotobron Bestanddele 1 x heel hoender 4 x garlic en ginger cloves fyn gecrush 2 x groot ryp tamaties 1 x groot ui, fyn gesny ʼn halwe green pepper fyn gechop 1 x eetlepel chicken masala poeier* 1 x...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regsalmanak: Die sage rondom die verbod op When the lion feeds

Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is 'n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article

Onbetaamlik

Die dikbekkerigheid van ontevredenes getuig gewoonlik van slordige kopwerk.   CM The post Onbetaamlik appeared first on LitNet.

View Article

DA/EFF koalisie?

Daar is sprake van 'n moontlike koalisie tussen die DA en EFF in die metropole van Pretoria, Johannesburg en Erkhuleni. Ek wonder net hoe die Afrikaners wat DA gestem het daaroor gaan voel, en hoe dit...

View Article


Die klaskamer

Die klaskamer, Is ’n ensiklopedie, ’n Wêreld vol, Informasie en media. Iets om te leer, Bied dit aan. As jy by die, Klaskamer ingaan. Dit ontsluit, Mens se denke. Dit gee jou, Waardevolle geskenke. Dit...

View Article


VF+ nou uitgedien?

Dit blyk Afrikaners het met die munisipale verkiesing die VF+ so te sê finaal, geheel en al verwerp.  Dit is tyd dat die Mulders na ander heenkome moet begin soek, want ek is van oortuiging dat met die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Anderkant vergeet deur Santie van der Merwe

Fotobron: https://romanzalesers.wordpress.com/2016/07/04/santie-van-der-merwe-gesels/ Anderkant vergeet Santie van der Merwe LAPA ISBN: 9780799380231 Anderkant vergeet is Santie van der Merwe se derde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: I Have Life: Alison's Journey, soos aan Marianne Thamm vertel

I Have Life: Alison’s Journey Marianne Thamm Penguin Random House South Africa ISBN: 9780140280791 Ek kon nooit verstaan waarom Alison Botha 20 jaar ná die gewelddadige aanval op haar waarin sy op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud: Andy Paulse oor sy digbundel, Ons

Foto: http://www.afrikaans.com/ Andy Paulse vertel vir Naomi Meyer van sy digbundel Ons. Hallo Andy, jou digbundel Ons is op 9 Augustus 2016 bekendgestel. Vertel asseblief vir ons lesers van jou? Ek is...

View Article


Die sendingstasie

Die kar het geratel en geskud oor die uitgeryde sinkplaatpad, ‘n pad wat plek-plek so verspoel was dat ek glad nie vinnig kon ry nie. Boonop het die grys-bruin omgewing nie veel bygedra tot ‘n...

View Article

Wat om te doen as jy nie by OppiKoppi was nie

Hierdie is die derde opeenvolgende jaar wat ek nie by OppiKoppi was nie en dit maak my regtig eintlik net bietjie hartseer. Soos vir meeste ander trotse binnelandse jong Suid-Afrikaners, voel ek dat...

View Article


Die soustrein stoom voort

Op 10 Augustus plaas Netwerk 24 'n berig: "Goue handdruk vir raadslede wat nie herkies is. "Die geldkraantjie het steeds nie opgedroog vir raadslede van munisipaliteite landwyd wat nie herkies is nie,...

View Article

Verspotte niks

Met 'n dodelike simpelheid is en word ons deur "ons mense" geleer om te weier om te weet van lewe.   CM The post Verspotte niks appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Profane ideale en denke in die 4de en 5de eeu na Christus

Fotobron: http://whenintime.com Met die Edik van Milaan in 313 het keiser Konstantyn (“die Grote”) effektief die Christelike godsdiens tot staatsgodsdiens verklaar. Maar dit was eerder ‘n politieke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US-taalbeleid: Taalverwarring

’n Persverklaring, 21 Julie 2016 gedateer, is na ’n gesprek tussen ’n Kans vir Afrikaans en die rektor van Universiteit Stellenbosch (US) gemaak. Volgens die verklaring het ’n Kans vir Afrikaans en die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud: Hein Willemse oor Adam Small, Nathan Trantraal, velkleur en...

Adam Small (foto: Naomi Bruwer) Die bekroonde dramaturg, digter, literêre gees, wysgeer, denker, maatskaplike werker en liefhebber van Sokrates, Adam Small, het onlangs die Suid-Afrikaanse en veral die...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>