Geliefde Afrikaanse romans II
Die eerste en laaste sinne van geliefde Afrikaanse romans. • Lees Deel I hier. • Lees Deel I hier. The post Geliefde Afrikaanse romans II appeared first on LitNet.
View ArticleAcademie: "Ons is baie krities oor ons werk"
Die elektrogroep Academie laat die ore spits met hul debuut-EP, Volumes. Jean-Louise Parker, een van die groep se twee lede, beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, Jean-Louise. Hoe gaan dit? Dit gaan goed!...
View ArticleKoos Kombuis: "Ons wil die beste album maak wat ons kan"
Koos Kombuis het onlangs aangekondig hy het ’n nuwe album in die pyplyn, en hy maak van "crowdfunding" gebruik om dit ’n werklikheid te maak. Hy beantwoord ’n paar vrae oor die album, die proses en...
View ArticleTeaterresensie: The Barretts of Wimpole Street
Foto: Fish Hoek Dramatic Society (Facebook) Toe die heer Dennis Benneyworth my uitnooi om tog The Barretts of Wimpole Street te resenseer soos ek met die Masque-opvoerings sedert 1986 in Die Burger...
View ArticleLeer saam met Storiemuis 4 en wen!
Storiemuis 4 Leon Rousseau Human & Rousseau ISBN: 9780798168847 Storiemuis 4 deur Leon Rousseau, en geïllustreer deur Karen Ahlschläger en Marjorie van Heerden, is pas gepubliseer. Hierdie...
View ArticleRob Antonissen (1919–1972)
Skildery © Estelle Marais http://www.art.co.za/estellemarais/ Sêgoed van Rob Antonissen "Kuns is waagstuk, avontuur. Om met kuns mee te lewe, beteken om die beproefde (en uitgetrapte) paadjies te...
View ArticleMet ‘n bornfree na die stembus
My ID-boekie val uitmekaar. Ek sal eendag Binnelandse Sake moet gaan aandurf. Wanneer die nuwe ID opdaag, sal ek hierdie een egter vir ’n rukkie lank koester. Min goed stem my sentimenteel, maar die...
View ArticleJoan Hambidge bied die BSV-slypskool 2016 aan
Augustusmaand is slypskoolmaand vir die Bloemfonteinse Skrywersvereniging! Op Saterdag, 20 Augustus 2016 om 9:00-15:00 (registrasie begin 8:15) vind die BSV-Slypskool 2016 met Joan Hambidge in die...
View ArticlePEN Afrikaans Nuusbrief: Augustus 2016
Beste lid van PEN Afrikaans In die afgelope maand was daar landswye ontsteltenis oor die manier waarop die nasionale uitsaaier sensuur toegepas en die #SAUK8 behandel het. PEN Afrikaans se beswaarskrif...
View ArticleLitNet: Jou stem
Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou stem appeared first on LitNet.
View ArticleTeaterresensie: I love you, you're perfect, now change by Theatre on the Bay,...
Hierdie komiese musiekblyspel het die tweedelangste Off-Broadway musiekblyspel-speelvak en beslis met rede. Dis vinnig, snaaks en uitstekend en verseker ’n heerlike aandjie uit. Dit het al in 280...
View ArticleResensie: Jannie du Toit se Bonjour, Monsieur Brel by die Vrystaat Kunstefees
Die titel van Jannie du Toit se nuutste Brel-vertoning herinner aan ‘n skildery van Paul Gauguin (Bonjour, Monsieur Gauguin) waarin Gauguin en ‘n Bretonse vrou mekaar oor ‘n heining groet. Jannie...
View ArticleFoto's: Boekbekendstelling van Deon Meyer se Koors
Die bekendstelling van Deon Meyer se Koors het op 2 Augustus 2016 in die Drostdyteater in Stellenbosch plaasgevind. Helené Prinsloo het foto's geneem. Jaconell Mouton, Deon Meyer, Ilse Salzwedel, Lize...
View ArticleRegsalmanak: Die staat moet met "skoon hande" hof toe gaan
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleUitnodiging: Boekbekendstelling van Koukonap deur Johann Botha
The post Uitnodiging: Boekbekendstelling van Koukonap deur Johann Botha appeared first on LitNet.
View ArticlePress release: Montagu Youth Arts Festival 2016
Competitors at the 2015 festival in Montagu (photo by Allison Foat). The RAD Foundation will once again host the annual Montagu Music, Art, Dance and Drama Festival (MMADD) from the 10th to the 20th...
View ArticleInvitation: nagmusiek+, performed by Liza Joubert
You are invited to nagmusiek+, a modernist sight-sound poem, performed by Liza Joubert on the piano. Performance Details: Friday 19 August, 19:00 Sax Arena, Open Window Campus, Southdowns, Centurion....
View ArticleInterview: Open Book Festival 2016
http://openbookfestival.co.za/ The Open Book Festival 2016 takes place from 7 to 11 September this year. Frankie Murrey tells Naomi Meyer about this year's highlights. Hi Frankie, I can’t believe it is...
View ArticleMunisipale verkiesings 2016, die ANC en die Jona in hulle midde
Toe die skip waarin Jona Tarsis toe wou vlug, in die moeilikheid beland, het die matrose geweet die enigste manier om hulle eie lewens te red, was om van die probleem ontslae te raak. Eers het hulle...
View ArticlePersverklaring en inligting oor groot pryse vir skolekompetisie, Revue SA 2016
Lefra Produksies het pas die pryse bekend gemaak vir die nasionale revuekompetisie, Revue SA 2016. Hierdie lekker revuekompetisie vir laer- en hoërskole sal vanaf 5 tot 21 September 2016 by Carnival...
View Article