Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 22112

Leer saam met Storiemuis 4 en wen!

$
0
0

Storiemuis 4
Leon Rousseau
Human & Rousseau
ISBN: 9780798168847

Storiemuis 4 deur Leon Rousseau, en geïllustreer deur Karen Ahlschläger en Marjorie van Heerden, is pas gepubliseer.

Hierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleurillustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel van 'n oudio-CD. In Boek 4 is daar nog liedjies, syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!


Vyf mense kan elk 'n Storiemuissak en 'n kopie van Storiemuis 4 wen!

Stuur 'n e-pos met die titel Storiemuis 4 aan wen@litnet.co.za.

Jou e-pos moet asseblief jou naam, selnommer en fisiese adres bevat.

Sluitingsdatum: 18 Augustus 2016.

The post Leer saam met Storiemuis 4 en wen! appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 22112

Latest Images

Trending Articles


KYK: Plaaslike bekende se baba sê ‘pappa’– en dit op 5 maande!


Tien kreatiewe idees vir bêreplekke in jou babakamer


Die kuns van koeksisters bak


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee


10 wenke vir ’n welige tuin


Gedig: Psalm 8


Die beste tyd van my lewe


Charlotte


Maar een Suid-Afrika

<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>