Persverklaring: Dowwe Dolla by Simonsig
#dowwedolla Vrydag 5 Augustus - met Dowwe Dolla R200 per kaartjie A la carte-spyskaart Aankoms: 18h30 Vertoning begin om: 19h15 Met Margit Meyer-Rődenbeck Teks en lirieke: Jurgen Human Musiek en...
View ArticleVoorsittersrede by die Helpmekaar-studiefonds se eeufees
Klik op hierdie skakel om nog bydraes in LitNet se voortgaande universiteitseminaar te lees. Die Helpmekaar-studiefonds vier vanjaar sy eeufees. Ebbe Dommisse deel sy voorsittersrede by dié fonds se...
View ArticleIn ‘n nuwe bedeling: Afrikaans as ‘n onderrigmedium in skole
Fotobron: time.com Lees ook artikels en essays in LitNet se voortgaande universiteitseminaar Dit is meer as ‘n misleiding om te glo dat dit wat tans by tersiêre inrigtings dwarsoor die land gebeur ten...
View ArticleMites, leuens, valshede, onsinnighede, halwe waarhede en snert
’n Absoluut onsinnige stelling wat nou hier voor die verkiesing die rondte doen is ‘moenie jou stem op ’n klein party mors nie.’ As almal kwaad word vir die groot party en vir die kleintjie stem word...
View Articlewe are
when we kiss, and our tears meet we are standing ankle-deep in salty, warm seas of electricity we are not dead, we are dead minus the years we are not dead which is now we are alive we are on a planet...
View Articlein die begin
in die begin was die aarde woes, en lees hierdie storie wat ek vir jou skilder met die fyndermink van ’n vink op die papier van die natuur dit handel oor die eenvoud van houtvoeg vassluit en boeg bou...
View ArticleSwerwer met 'n tuiste
Ek was nooit poëties verlief op my land nie. Gebore in dorre, dowwe, fronsende Pretoria, het ek van kleins af min estetiese respek vir Suid-Afrika gehad. Ek het gereis, ja - my pa was, is steeds, ‘n...
View ArticleNight Watch
Their dreams are delayed A subconscious jet lag, Their young minds merge in the night Vitamin sufficient, warm, settled They have animal dreams Not shivering, sharp dreams Baby murmuring dreams from...
View ArticleBe active citizens
(’n Opsomming in Afrikaans volg hier onder) There is an apt Afrikaans saying: “Jy is ’n yster.” Apt? Yes, because it was a steel-manufacturing company that sponsored the programme for Leadership...
View ArticleEnkele adolessente seuns se belewing van die dood van ’n ouer en die...
Enkele adolessente seuns se belewing van die dood van ’n ouer en die ondersteuning aan hulle Jennobia Kock, Departement Sielkundige Opvoedkunde, Universiteit van Suid-Afrika Ansie Lessing, Departement...
View ArticleTeaterresensie: My Fair Lady by die Kunstekaapteater
Foto: Kim Stevens, verskaf ’n Verwerking van George Bernard Shaw se teaterstuk Pygmalion wat in 1913 vir die eerste maal in Londen opgevoer is, My Fair Lady, lok tans vol sale in die Kunstekaapteater....
View ArticleExperience of a few adolescent boys regarding the death of a parent and the...
Abstract The purpose of the research on which this article is based, is embedded in the research question: What was the experience of adolescent boys of the death of a parent and of the support they...
View ArticleUSK-onderhoud: Oor internasionale toekennings en Varsity Sing op kykNET
Winterteater, Sochi (Interkultur-afdeling) Universiteit Stellenbosch se koor, onder die bestuur van die US Woordfees, is onlangs internasionaal bekroon. Foster Lubbe gesels met Naomi Meyer oor die...
View ArticleDie ATKV oor die Staatsteater in Pretoria en oor kunste in Suid-Afrika
Staatsteater (foto: www.statetheatre.co.za) Die Staatsteater in Pretoria is vir baie die heel bekendste teater in die land, en is vir jare deur talle kenners as die hartklop van die kunste beskou. Dié...
View Article“Die hel se leërmagte”: ’n Interpretivistiese perspektief op teodisee en die hel
“Die hel se leërmagte”: ’n Interpretivistiese perspektief op teodisee en die hel Ockie Vermeulen, Departement Kunsgeskiedenis, Visuele Kunste en Musiekwetenskap, Universiteit van Suid-Afrika LitNet...
View ArticleUitnodiging: Ons Japie: Die Boereoorlogdagboek van Anna Barry
Uitnodiging namens SASNEV: Saterdag, 13 Augustus 2016, is ’n besondere dag vir Prince-lede, want op daardie dag is ons bevoorreg om die bekroonde skrywers Ena Jansen en Ingrid Winterbach as...
View ArticleAn interpretivist perspective on theodicy and hell
Abstract After a personal experience of prolonged suffering ending in death in my family, existential questions suddenly came to the fore – something I had not anticipated in the preceding months...
View ArticleAdriaan van Dis, Spui25: Sophia in Het beloofde land
Keer terug na Ena Jansen: Afskeidsgeleentheid byeengebring Op Vrydagmiddag 17 Junie 2016 het Ena Jansen afskeid geneem as bijzonder hoogleraar van die Suid-Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit...
View ArticleWaar’s nog ’n volk soos my volk?
Ons Afrikaanse plek-, dorps- en straatname word vervang, ons universiteite het verdwyn; Engels geword en dieselfde is besig om met ons Afrikaanse skole te gebeur. Ons moet by die werk Engels praat en...
View ArticleSmoorkwaad
Die gewaande verstandiges is tog so ontevrede en opstandig omdat die natuur nie met hul oortuigings akkoord wil gaan nie. CM The post Smoorkwaad appeared first on LitNet.
View Article