Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

De Malle BoekBazaar 2016: Program

The post De Malle BoekBazaar 2016: Program appeared first on LitNet.

View Article


Antwoord op Angus se brief van Maandag 25 deser

Beste Angus In jou kommentaar onderaan my brief van 23 Junie sê jy spelreëls “ ... is mensgemaak en kan verander word.”  My antwoord aan jou was dat dit wel die geval is maar, sou daar ’n nuwe reël...

View Article


Verorbering van snert

Vir 'n sinvolle bestaan is dit nie nodig om te weet of iemand kan onderskei tussen die reg of verkeerd van onsin nie.   CM The post Verorbering van snert appeared first on LitNet.

View Article

Antwoorde vir Angus op sy kommentaar onderaan my brief van 26 deser

Beste Angus  Hier’s vir jou ‘n voorbeeld:  Sondebok (HAT, eerste uitgawe).  Interessant, toe ek ‘braaf’ opsoek, staan daar spesifiek dat braaf nie dieselfde betekenis as ‘dapper’ het nie; so hulle het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: Call for ANFASA Grant Scheme for Authors 2016 

www.anfasa.org.za ANFASA, the Academic and Non-Fiction Authors’ Association of South Africa, announces the next round of the grant scheme to benefit authors of academic and general non-fiction works....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou Hennie Aucamp

Hennie Aucamp (foto: Naomi Bruwer) Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou Hennie Aucamp appeared first on LitNet.

View Article

Bravo Franco Mostert!

Met die onderhoud met Franco Mostert na afloop van die wedstryd tussen die Leeus en die Crusaders het hy Afrikaans gepraat.  Dit is mos hoe dit moet wees; Joel Stransky wat die onderhoud gevoer het...

View Article

Universiteitskorekompetisie

Gisteraand geluister na ’n koorkompetisie tussen Maties, UWK en Ikeys.  Maties het gewen maar vir my het UWK het by verre die mooiste gesing.  Daardie klomp vrouestemme was iets besonders. Nou ja, ek...

View Article


Munisipale verkiesings 2016: business as usual in ongewone tye?

Die gevlekte hiëna is ’n indrukwekkende roofdier, een van die suksesvolste in Afrika. Hiënas is suksesvol omdat hulle so opportunisties is, en terselfdertyd selfsugtig. Elke hiëna sorg net vir homself,...

View Article


Die rëen is laat

En as die reën namiddag talm en ’n halfuur anderkant die rekenaarvoorspelling val, dan staan ons verras, verwonderd, kwaad en vra: is daar dan geen heiligheid op dese aard? The post Die rëen is laat...

View Article

Kaping of konsolidasie

Woorde het mag, en dit word goed deur veral joernaliste gebruik of misbruik om leser-opinies na die betrokke joernalis se siening te breinspoel.  Positiewe woorde word gebruik om ’n siening te staaf,...

View Article

Bietjie-bietjie bestaan

Die volgelinge van diegene wat nie weet wat hulle glo nie, en dit waarheid noem, loop 'n groot deel van die lewe mis.   CM The post Bietjie-bietjie bestaan appeared first on LitNet.

View Article

Leeus!

Jantjies het die afgelope twee wedstryde briljant gespeel, absoluut briljant.  Maar, met die laaste wedstryd, in die laaste 5 minute van die spel, kom hy met ’n uitstekende skop vorendag wat afstand...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

"Hoe lyk jou Afrikaans?"

Yves T'Sjoen Professor Wannie Carstens, voormalig voorzitter van de Afrikaanse Taalraad (ATR) en eminent taalkundige verbonden aan de Noordwes-Universiteit Potchefstroomkampus, is zo hoffelijk om op...

View Article

Dobbel

Die masjiene blink, Mense word aangelok. Toegesluit sit mense vasgevang, Word deur die masjiene gehok. Soos verslaafdes, Kry hulle nie genoeg. Hou nie op met probeer, Glo die masjien gaan spoeg. Die...

View Article


Lang geswolle belemmering

Daar het 'n wurggreep op die verstand ontstaan toe mense begin dink het dat hulle verstandig is en hul versinsels bo die werklikheid vir hul wysbegeerte verhef het ...   CM The post Lang geswolle...

View Article

Miskien kan iemand help

Hoekom het Leserskring, na al die jare, so skielik toegemaak? Destyds, toe Moses nog 'n tiener was, was daar naby die varsity (Tukkies) 'n kafee met die naam Japies en daar kon jy 'n Cornish pastei...

View Article


In die gesig gevat

Omtrent almal is kwaad vir boodskapper Darwin omdat hulle nie meer kan ontken dat hulle soogdiere is nie. Verwaandes is oortuig dat hulle tussen gode hoort, maar word geleer om onkundig minderwaardig...

View Article

Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 28 Julie 2016

Beste Angus Jy het gevra vir ‘n voorbeeld van ’n verkeerde woord en daar’t ek mos nou vir jou gewys (2) die HAT gee die betekenis van ‘sondebok’ as sou dit sinoniem vir ‘belhamel’ wees (jy’t mos al...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe ek vir Wilfrid Cooper as mens geken het

Een van die voorregte van die joernalistiek is dat jou pad met dié van uiteenlopende mense kruis. Een van die besonderse mense wat ek so leer ken het – binne werksverband en later in ‘n besonderse...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>