Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: All the way to an independent Namibia deur Dirk Mudge

All the way to an independent Namibia Dirk Mudge Protea ISBN: 9781485304562 Hierdie Engelse vertaling van Dirk Mudge se outobiografie, Enduit na ‘n onafhanklike Namibië, is belangrik en was hoogs...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vir wie gat djy vote? Dis ie net jou biesigheid ie!?

Olivia M Coetzee (foto verskaf) “Miskien as die ‘ou’ gawwement nog hie gewiesit?” Die dinge wat mense sê op Facebook. O’s sal eeder die past wil trug hê, sodat o’s in ‘n illusion kan liewe, as om te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Esther Peeren, Spui25: "(On)zichtbare bedienden in Upstairs, Downstairs"

Keer terug na Ena Jansen: Afskeidsgeleentheid byeengebring Op Vrydagmiddag 17 Junie 2016 het Ena Jansen afskeid geneem as bijzonder hoogleraar van die Suid-Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmresensie: Youth

Youth Regie: Paulo Sorrentino Spelers: Michael Caine, Harvey Keitel, Rachel Weisz, Paul Dano, Jane Fonda, Roly Serrano   Hierdie film herinner baie aan The Great Beauty, regisseur Paulo Sorrentino se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Tuisland deur Karin Brynard

Tuisland  Karin Brynard Penguin Random House South Africa ISBN: 9781415206935 Afrikaans, jou lekker ding! Met hierdie uitroep maak ‘n mens Karin Brynard se nuwe spanningsroman toe. Sy buig die taal en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wenners: Kinderboekweggee saam met Protea

Baie geluk! Die wenner in die kategorie self lees is Maryke Hunter-Hüsselmann  en die wenner in die kategorie voorlees is Marina Brink. Lief vir lees, lief vir jou kind? Julia Donaldson, wêreldbekende...

View Article

Dinge wat ek nie verstaan nie

Sedert ek die heel eerste keer moes skoene polish (jip, dit is iets wat ons generasie gedoen het) moes die skoen so blink dat jy jouself daarin kon sien. Anders het jy dit half gedoen. Dit onthou ek...

View Article

Die verbeurde mens

Die mens 'n kar, Wat vinnig ry. Geleenthede gaan, Met spoed verby. Die mens 'n beeld, Wat staan en kyk. Na moontlikhede, Wat aanloklik lyk. Die mens 'n skilpad, In sy dop gekruip. Te bang om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuid-Afrikahuis: Programma, September 2016

  Lees ook: Programma: Week van de Afrikaanse roman 2016 Donderdag 8 september 2016, 19.30 uur, Speelfilm INVICTUS...

View Article


Mimesis soos beredeneer deur Philippe Lacoue-Labarthe: Horrelpoot (2006) deur...

Mimesis soos beredeneer deur Philippe Lacoue-Labarthe: Horrelpoot (2006) deur Eben Venter as herskrywing van Joseph Conrad se Heart of darkness Cilliers van den Berg, Departement Afrikaans en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Bly, die US Woordfeesbundel 2016

Bly: Kortverhale, US Woordfees 2016 Saamgestel deur Anastasia de Vries, Suzette Kotzé-Myburgh en Madri Victor SUN MeDIA ISBN: 9780620696302 Slapband, 234 ble 1bly b nw  1 Vrolik, opgeruimd, gelukkig:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: 212 Afrikaanse Einsteins

'n Groottotaal van 212 jong navorsers het vir die Einstein-kompetisie ingeskryf. Die Einstein-kompetisie het nagraadse studente en dosente by universiteite uitgedaag om 'n eie navorsingsprojek kort...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oscar Pistorius and the true South African problem

Oscar Pistorius (photo: wikipedia) So, is the Oscar Pistorius saga over? Not by a long shot. Quite apart from the continuing legal battles, what is sure to follow is the speculation over what exactly...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gewaardeerde onderwysers, presterende leerders

www.teachmag.com ’n Bekwame en besielde onderwyser se invloed op suksesvolle leer is baie meer prominent is as die modernste skoolgebou of die mees gesofistikeerde skoolkurrikulum. Dit blyk uit 'n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmresensie: Twee grade van moord

Twee grade van moord Regie: Gerrit Schoonhoven Draaiboek: Anita le Roux Spelers: Sandra Prinsloo, Marius Weyers, Hilda Cronjé, Kim Cloete, Roelof Storm, Shaleen Surtie-Richards, Keenan Arrison Volgens...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Het opaal van Karel Schoeman

Het heeft 20 jaar geduurd om alle delen van het Stemme-drieluik in het Nederlands te vertalen. Ik ben Karel Schoeman beginnen te lezen, nadat ik talloze superlatieven was tegengekomen over Hierdie...

View Article

Silence

Silence. It is a place of noise Not empty, quite full Not serene, just stormy Replete with radical realisations Brimming with boxed-up beliefs Awash with asinine assumptions It is difficult to stop. To...

View Article


Ma’ ek meen ma’

Dis vanweë sy klein oppervlak dat ’n klippie in die skoen jou so irriteer, het ou Bles met die deurskynende beehive ons op skool geleer. Maar dit wat nou in my sandaal is, steek seer. ’n Duwweltjie? Ek...

View Article

Mimesis as conceptualised by Philippe Lacoue-Labarthe: Horrelpoot by Eben...

Abstract The aim of this article is to use Philippe Lacoue-Labarthe’s conceptualisation of mimesis as a lens to interpret Horrelpoot (2006, translated as Trencherman 2008) by Eben Venter. Venter’s...

View Article

Nathan der Weise van Gotthold Ephraim Lessing vandag nog steeds, dalk éérs,...

  Gotthold Ephraim Lessing is in 1729 in Kamenz in Sakse as die seun van die pastoor Joh Lessing gebore as een van 12 kinders. Hy is deur sy vader tuis onderrig en het later aan die Vorsteskool in St...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live