Einstein-kompetisie: Laurette Joubert
Naam: Laurette Joubert Departement: Anatomie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Analisering van beenpatologie op argeologiese en historiese skelette om verskille in die bevolkings se gesondheid te...
View ArticleEinstein-kompetisie: Elzanne Coetzee
Naam: Elzanne Coetzee Departement: Afrikaans en Nederlands Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): 'n Kritiese lesing van die klassifikasie van Breytenbach se werk as “laatwerk”, met spesifieke...
View ArticleEinstein-kompetisie: Barend van der Merwe
Naam: Barend van der Merwe Departement: Erfenis Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): My tema is die verklaring van die Vryheidsmanifes tot nasionale Suid-Afrikaanse Erfenis. Studievlak van...
View ArticleEinstein-kompetisie: Jan-Ben Rothmann
Naam: Jan-Ben Rothmann Departement: Afrikaans Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Outo-etnografie, apologie en belydenis in outobiografieë van Elsa Joubert, André P Brink en Koos Kombuis: kulturele...
View ArticleEinstein-kompetisie: Magdeleen Cilliers
Naam: Magdeleen Cilliers Departement: Plant- en grondkunde Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Droogte: die natuurramp wat die genetiese materiaal van sojabone degradeer en sodoende...
View ArticleEinstein-kompetisie: Riaan van de Venter
Naam: Riaan van de Venter Departement: Radiografie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Ervaringe van dokters en radiograwe in na-uurse trauma-eenhede in verband met rapportering van...
View ArticleEinstein-kompetisie: Cornelis Muller
Naam: Cornelis Muller Departement: Geskiedenis Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Kroeks en komplotte: die Zarps in Johannesburg (1886–1899). 'n Boer maak 'n plan, maar slinks vang sy baas....
View ArticleEinstein-kompetisie: Wimpie Wasserman
Naam: Wimpie Wasserman Departement: Teologie: Godsdiens en sendingwetenskap Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Generasie Y-gelowiges en -ongelowiges deel hul ervaring van geloof en godsdiens en...
View ArticleEinstein-kompetisie: Maryke Fouché
Naam: Maryke Fouché Departement: Ekonomiese en bestuurswetenskappe Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Van e-pos tot kitsboodskap, van die Kaap tot in Kaïro. Kan ek sien hoe jy voel? Emosies in die...
View ArticleEinstein-kompetisie: Mike Ford
Naam: Mike Ford Departement: Musiek Kompetisie-inskrywing: Hedendaagse komposisies hef die onoorbrugbare 1450–2010-stylgaping met visuele tegnologie en fyn toonhoogte- en tydsberekening op. Studievlak...
View ArticleEinstein-kompetisie: Danelle van Zyl-Hermann
Naam: Danelle van Zyl-Hermann Departement: Internasionale Studiegroep (ISG) Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Takhare of heldersiendes? Wit werkersklas se ervaringe verklap nuwe insig tot die...
View ArticleSkemeraand oor Jonkershoek
o helder, helder water o groenste, groenste blaar kyk hoe lê die lelieblom so skoon onskuldig daar * ‘wyl skemer teen die wal kom rus kwaak daar nog paddas in die dam tussen lang gras en ‘n rietpol...
View ArticleSmoke break
Naweke gaan lui verby soos die langsame inaseming van ‘n sigaret se rook die inhou en dan stadige uitblaas Sondagaand. The post Smoke break appeared first on LitNet.
View ArticleRegsalmanak: Private vervolging weens dobbelskuld
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleBoekresensie: Hartbreker deur Cecilia Steyn
Titel: Tienerharte 2: Hartbreker Skrywer: Cecilia Steyn Uitgewer: Human & Rousseau, 2016 ISBN: 9780798171588 Reeksboeke is baie gewild onder jong lesers. Liefdesverhale vaar beter as ooit. ’n...
View ArticleTeaterresensie: The Inconvenience of Wings by die Baxterteater
Andrew Buckland, Jennifer Steyn and Mncedisi Shabangu (photo credit: Oscar O'Ryan) The Inconvenience of Wings: Bipolêre siekte, voorheen bekend as maniese depressie, en die effek daarvan op...
View ArticleHlaudi vs die SAUK-8
Verlede Woensdag was nie ’n goeie dag vir Hlaudi se SAUK nie. Eers is hulle in die hooggeregshof bloedneus geslaan toe die hof die Helen Suzman-stigting gelyk gegee het. Daarna moes hulle teenoor ICASA...
View ArticleAntwoord op Angus se twee stukkies kommentaar onderaan my brief van 14 deser
Beste Angus Jy sê jy verstaan nie wat ek met ‘verkeerde woord’ bedoel nie. Ek sal maar in algemene terme verduidelik want, lyk dit my, gebruik ek ’n spesifieke woord fokus jy net daarop en sien nie...
View ArticleStompsinnige vasberadenheid
Toentertyd is onkunde met aaklighede soos brandstapels afgedwing. Nou word dit sommer met preke gedoen. CM The post Stompsinnige vasberadenheid appeared first on LitNet.
View ArticleHawelose kind
Hulle noem my bergie, Weens my gestalte. My kleredrag, Van geen gehalte. Onder die brug, Is my huis. Gebou met pilaar, Gemaak van gruis. My bed ’n boks, Of ou matras. Wat perfek by, My leefstyl pas....
View Article