Persvrystelling: "ʼn Kans in Afrikaans!" praat met die US-bestuur oor...
Persvrystelling Tydens 'n gesprek vandeesweek tussen 'n bruin afvaardiging van 'n Kans in Afrikaans! en die US-bestuur is ooreengekom dat Afrikaans gelyke status met Engels sal geniet en dat Afrikaanse...
View ArticleLitNet: Jou skoenlapper
Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou skoenlapper appeared first on LitNet.
View ArticleKô lat ons sing Adam Small
Digters, skrywers, vriende en familie het tydens ʼn roerende huldigingsgeleentheid die lewe gevier van die ikoniese digter Adam Small wat verlede maand kort voor sy 80ste verjaarsdag op 79-jarige...
View ArticleVan Calvinisme tot Romantiek: Die invloed van die Bybel op die skrywerskap...
Van Calvinisme tot Romantiek: Die invloed van die Bybel op die skrywerskap van Hennie Aucamp Lina Spies LitNet Akademies Jaargang 13(2) ISSN 1995-5928 Die artikel sal binnekort in PDF-formaat...
View ArticleEinstein-kompetisie: Daniel du Plessis
Naam: Daniel du Plessis Departement: Regte Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): 'n Voorgestelde regulatoriese raamwerk vir geenterapie in Suid-Afrika: Wanneer is genetiese manipulasie van mense...
View ArticleEinstein-kompetisie: Veronica van der Schyff
Naam: Veronica van der Schyff Departement: Omgewingswetenskappe Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Dit kom van ver af – plastiek en swaar metale in korale van tropiese eilande in die Indiese...
View ArticleEinstein-kompetisie: Fredre Hattingh
Naam: Fredre Hattingh Departement: Rekenaarwetenskap Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Plagiaat is nie moontlik as 'n rekenaarprogram konstant oor jou skouer loer nie. Studievlak van opsomming:...
View ArticleEinstein-kompetisie: Laurinda Cecilia van Tonder
Naam: Laurinda Cecilia van Tonder Departement: Linguistiek Kompetisie-inskrywing (navorsingstema in 130 karakters): Onderskrifte wat deur aanhangers, en nie vertalers nie, geskep is, het eienskappe wat...
View ArticlePersvrystelling: Reaksie op die Vrystaatse Hooggeregshof se uitspraak
Persvrystelling Die Afrikaanse Taalraad verwelkom die Vrystaatse Hooggeregshof se beslissing dat die taalbedeling aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) ongrondwetlik is dat dit neerkom op 'n...
View ArticlePersverklaring: Jan Heunis bedank as 'n lid van die Raad van die Universiteit...
Jan Heunis (foto: Naomi Bruwer) 22 Julie 2016 Persverklaring deur die President van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch Ek het vandag mnr George Steyn, die Voorsitter van die Raad van die...
View Article'n Onderhoud oor die SBA se Brugboumentorskapprojek
Jan Mouton (foto verskaf) Die wêreld se langste seebrug is die Jiaozhou Bay-brug in China. Dit is 26,7 kilometer lank. Maar hoe gemaak as jy 'n brug wil bou tussen kulture, bo-oor vooropgestelde idees...
View ArticleOnderwysermotivering as ’n verweefdheid van sosiale kapitaal met...
Onderwysermotivering as ’n verweefdheid van sosiale kapitaal met onderwyserdoelwitte en toepaslike motiveringsteorieë Hettie van der Merwe, Departement van Skoolleierskap en Skoolbestuur, Universiteit...
View ArticleFrom Calvinism to Romanticism: The influence of the Bible on the oevre of...
Abstract This article is the result of my interest in the role of the Bible and religion in Afrikaans literature, and in this case specifically in the work of Hennie Aucamp. Aucamp’s large oeuvre...
View ArticleTeacher motivation as the intertwining of social capital, teacher goals and...
Abstract This article focuses on teacher motivation as an intertwining of social capital, teacher goals and applicable motivational theories. A qualitative investigation was undertaken based on...
View ArticleSkep van verwagtings
Ek luister nou die oggend op RSG na die besprekingsprogram van me Francis. Die onderwerp is HIV en die afgelope kongres daaroor. Sy maak die stelling dat iemand gesê het dat daar 'n "teenmiddel/kuur"...
View ArticleBaie duur
Die woord "onsterflik" is te koop, maar soos alle woorde hou dit net lewenslank. CM The post Baie duur appeared first on LitNet.
View ArticleKlagtes en malligheid
Vanoggend vertel die sosiale blaaie dat ons gewone sterflinge die ander wat kronies kla en negatief is moet vermy; dan is die wêreld blykbaar ’n beter plek. Ons almal kla. Selfs al sou jy wou...
View ArticleVoor die hand liggend
Alle woordverkopers behoort te weet dat woorde buite die werklikheid waardeloos is. CM The post Voor die hand liggend appeared first on LitNet.
View ArticleLewendige lewe
Dit is maklik om te bepaal wat feite is. Ons is omring deur die waarheid. Helle word met bespiegelinge gemaak. CM The post Lewendige lewe appeared first on LitNet.
View ArticleEinstein-kompetisie: Amanda van Wyk
Naam: Amanda van Wyk Departement: Kommunikasie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Interne kommunikasie: Hoe effektief kommunikeer werknemers van die Suid-Afrikaanse Polisiediens? Studievlak van...
View Article