Naam: Daniel du Plessis
Departement: Regte
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
'n Voorgestelde regulatoriese raamwerk vir geenterapie in Suid-Afrika: Wanneer is genetiese manipulasie van mense regverdigbaar?
Studievlak van opsomming: Meestersgraad
Universiteit: Universiteit van Pretoria
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.
• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig!
The post Einstein-kompetisie: Daniel du Plessis appeared first on LitNet.