22 Julie 2016
Persverklaring deur die President van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch
Ek het vandag mnr George Steyn, die Voorsitter van die Raad van die Universiteit van Stellenbosch, meegedeel dat ek as 'n lid van die Raad bedank. Ek bly aan as President van die Konvokasie. Die redes vir my bedanking blyk uit my bedankingsbrief, onderaan.
***
22 July 2016
Press release by the President of the Convocation of the University of Stellenbosch
I today informed Mr George Steyn, the Chairperson of the University of Stellenbosch, of my resignation as a member of the Council. I remain President of the Convocation. The reasons for my resignation appear from my letter of resignation - below.
The post Persverklaring: Jan Heunis bedank as 'n lid van die Raad van die Universiteit Stellenbosch appeared first on LitNet.