Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

’n Kritiese betragting van die kieswetgewing ten opsigte van gelyke kanse vir...

’n Kritiese betragting van die kieswetgewing ten opsigte van gelyke kanse vir politieke partye Loammi Wolf, Navorsingsadviseur, Sentrum vir Openbare Bestuur, Universiteit van Johannesburg LitNet...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud: Lyfstraf versus 'n voorbeeld wat respek afdwing

Fotobron: mcacesblogs.wordpress.com Dissiplineprobleme in skole is aan die orde van die dag en lyfstraf is uit. Hoekom? En wat is 'n beter alternatief? Estelle Kruger is in gesprek met Erna Liebenberg,...

View Article


Equal chances of political parties

Abstract This article focuses on three aspects that affect equal chances for political parties to garner voter support in free and fair elections. The first aspect concerns the registration,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hanneke Stuit, Spui25: "Van achter het glas – Florence in JM Coetzees Age of...

Keer terug na Ena Jansen: Afskeidsgeleentheid byeengebring Op Vrydagmiddag 17 Junie 2016 het Ena Jansen afskeid geneem as bijzonder hoogleraar van die Suid-Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Kroniek van Donkerhoek deur Kees van Dijkhorst

Kroniek van Donkerhoek Kees van Dijkhorst Naledi 2016 Een van die voortreflikhede van hierdie boek is die slotsinne van die kort hoofstukke. Met elke hoofstuk behou jy jou konsentrasie baie goed, want...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regsalmanak: Hoofregter Stratford en die Wêreldhofuitspraak oor SWA

Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wenner aangekondig: Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek sedert 1999?

LitNet is sedert Januarie 1999 aanlyn. Om ons 600ste gratis nuusbrief te vier, het LitNet gevra: Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek wat sedert 1999 verskyn het?  Die wenner per gelukkig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Interview: African languages in the South African publishing industry

Clare-Rose Julius African languages in the South African publishing industry: Hans Pienaar chats to Clare-Rose Julius Clare-Rose, can you introduce yourself briefly? My name is Clare-Rose Julius and I...

View Article


The sea

It's waves are majestic, As it approaches you. Terrifying like a giant, It reflects the skies blue. It's broad open surface, Carry heavy loads. A rich and interesting history, On its water floats. So...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Jacques Masuret

Naam: Jacques Masuret Departement: Wiskunde Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Hoe kom jy tot die punt as daar nie 'n punt is nie? Die beskrywing van konvergensie van puntvrye rye. Studievlak van...

View Article

Willens en wetens skaamteloos

'n Menigte wat graag van hulle laat hoor, huiwer nie om hul gebrek aan beskikbare kennis te vertoon nie. 'n Mag der menigte luister met aandag.   CM The post Willens en wetens skaamteloos appeared...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Elcke du Plessis

Naam: Elcke du Plessis Departement: Sielkunde Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Die huishulp: lank ná apartheid steeds onderaan die Suid-Afrikaanse voedselketting; maar wat sien sý wanneer sy in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Marco Delport

Naam: Marco Delport Departement: Ingenieurswese Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Met stygende brandstofpryse, draai almal hul sente twee keer om. Hier is die oplossing vir beter...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Mionè Pieters

Naam: Mionè Pieters Departement: Mikrobiologie en Fisiologie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Die effek van natuurlikebemestingplante op grond mikrobiese ekologie en gemeenskappe. Studievlak van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Carien Smith

Naam: Carien Smith Departement: Afrikaans Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Die vrou, swangerskap en die dier in Katvoet deur Riana Scheepers: ʼn fenomenologiese ondersoek oor liggaamlikheid en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Selna Cornelius

Naam: Selna Cornelius Departement: Stads- en streekbeplanning Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): MIV/Vigs vreet aan ons bevolking: hoe kniehalter dit die ontwikkeling van informele nedersettings...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Annelize Daniels

Naam: Annelize Daniels Departement: Verpleegkunde-onderwys Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Ervaringe van studente oor die ondersteunende rol wat dosente speel in die oorbruggingsjaar en dat dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Catherine Schenck

Naam: Catherine Schenck Departement: Argeologie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema in 130 karakters): Interaksie, integrasie en innovasie by 17de-eeuse Portugees-Mutapa-mark Dambarare wys deelname...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Christi Kruger

Naam: Christi Kruger Departement: Antropologie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Wie is wit? Ideologie en die konstruksie van ras in die konteks van die alledaagse in ’n “wit plakkerskamp”....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

kykNET Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente

Persverklaring Al die rolprente wat vanjaar by die kykNET Silwerskermfees vertoon gaan word, asook die rolverdelings van die vyftien kortfilms wat hulle debuut by die fees maak, is pas bekend....

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>