Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Brief aan ’n vriend wat glo #BlackLivesMatter is nie so belangrik soos...

Beste X Ek skryf hierdie brief aan jou in reaksie op die Facebook-status wat jy vroeër hierdie week gteplaas het. Jy weet van watter een ek praat, maar omdat ek kies om hierdie brief te laat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karin Brynard se Tuisland

Foto van Karin Brynard: Naomi Bruwer Kyk ook na 'n video van Tuisland se bekendstelling en 'n gesprek met die skrywer.   Skrywers oor hulle nuwe boeke: Karin Brynard oor Tuisland Karin, die titels van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oorsig: Die Grahamstadse Nasionale Kunstefees 2016

Die foto van Emma Kotzé is deur Wynne Bredenkamp geneem en was verlede jaar gebruik op 'n feesplakkaat van 'n produksie waarby sy betrokke was. Die Grahamstadse Nasionale Kunstefees is nie alleen vir...

View Article

Crowdfunding: Koos Kombuis se lang pad na lekkersing

Koos Kombuis rig 'n uitnodiging aan LitNet se lesers. Suid-Afrika is nié pateties nie! Kom ons bewys dit! http://jumpstarter.co.za/campaigns/koos-kombuis-cd Wil jy jóú naam in ‘n CD-cover-boekie sien?...

View Article

Antwoord vir Angus op sy kommentaar onderaan my brief van 7 deser

Beste Angus Natuurlik kan spelreëls verander word soos jy sê maar, as jy nou mooi dink, dan is die verandering ’n nuwe reël wat voorskryf hoe jy voortaan moet spel.  Jy is halfpad reg as jy sê nie ek...

View Article


Fout

Nou die dag, in die program ‘Oggend Op RSG’, vra die omroepster vir die gas, ’n vlootoffisier, waarom daar altyd na ’n skip in die vroulike verwys word.  Die gas gee toe twee redes, ek kan nou nie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dink anders oor sosiale geregtigheid

In die onlangse taaldebat het dit nou al ’n paar keer gebeur dat die kwessie van identiteit en vervreemding teenoor sosiale geregtigheid gestel word. Die implikasie (as ek dit reg lees) is dat mens nie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitnodiging: Stuur jou liefdeskortverhaal as voorlegging vir nuwe Hartlam-bundel

Laai die inskrywingsvorm, wat jou voorlegging moet vergesel, hier af. The post Uitnodiging: Stuur jou liefdeskortverhaal as voorlegging vir nuwe Hartlam-bundel appeared first on LitNet.

View Article


Joint statement from PEN South Africa and PEN Afrikaans regarding new...

PEN Afrikaans en PEN South Africa het oorleg gepleeg rakende verwikkelinge rondom kopieregwetgewing in Suid-Afrika wat moontlik verreikende gevolge vir skrywers en uitgewers kan hê. Beide...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud: Valda Jansen oor Hy kom met die skoenlappers

Valda Jansen (foto: Brenda Veldtman) Skrywers oor hul nuwe boeke: Valda Jansen oor Hy kom met die skoenlappers Valda, die eerste ding wat my opval van jou roman se titel is die skoenlappers. Kom “hy”...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste

PEN Afrikaans veroordeel ten sterkste die SABC se besluit om agt joernaliste – Lukhanyo Calata, Thandeka Gqubule‚ Foeta Krige‚ Vuyo Mvoko‚ Busisiwe Ntuli, Krivani Pillay, Jacques Steenkamp en Suna...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klierkop: "Ek sal nooit aard op die verhoog nie"

Die musikant Klierkop, oftewel Marcell Britz, beskou homself as ’n "studeerkamermusikant". Tog het sy ongewone inslag en styl al talle luisteraars se ore laat spits. Hy beantwoord ’n paar vrae....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Akkedis: "Nog vele albums en mal aande"

Die legendariese rockgroep Akkedis het pas ’n nuwe album uitgereik – hul eerste in ’n lang tyd. Arthur Dennis, kitaarspeler en sanger van Akkedis, beantwoord ’n paar vrae. Foto: Louise Pieterse Baie...

View Article


Ek mis jou

Nog ‘n jaar is verby en die verterende seer gaan nie weg. Ek staan voor jou graf met ‘n patetiese kaartjie wat woorde kots uit Hallmark se pen en ‘n bossie blommetjies wat fokol beteken. "Praat met my,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

feng shui

The post feng shui appeared first on LitNet.

View Article


Juffrou Swanepoel kyk op

Wikus sit sy bril terug op sy oë. "Haai! Kyk net! Kýk!" roep hy uit. "Wat?" vra almal, "wat sien jy?" "Juffrou het ‘n ring aan. Sy gaan trou!" Nou wil almal sien. Juffrou Swanepoel se wange word rooi....

View Article

Pensioenaansoek, kategorie 83

“Eleke Saterag, Madam, dan hou ons begrafmes; laas Saterag ons bêre séwe by die grond,” sê hy en lig ‘n hand vol vingers en nog twee op.  Hy sit op die punt van een van my nuwe kantoorstoele....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kerneels Breytenbach (1952–)

Foto © Naomi Bruwer Sêgoed van Kerneels Breytenbach “Mens leer gou dat elke boek, ongeag wat dit is, iets besonders is, en ’n spesifieke soort kreatiwiteit vereis. En dat elke skrywer ’n unieke mens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marlene van Niekerk on the Stellenbosch University language debate

Marlene van Niekerk (photo: Lien Botha) Dear Robert Thank you for your contribution to the university debate – dis ’n riem onder die hart, as we say in Afrikaans. I remember your interesting pieces in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Goeie dood wat saggies byt deur Ilse van Staden

Goeie dood wat saggies bytIlse van Staden ProteaISBN: 9781485305477 ‘n Hiperrealistiese foto van ‘n groot, woedende hond met wydgesperde bek, gereed om te byt, verskyn op die omslag van Ilse van...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>