Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Mariska Nel

Naam: Mariska Nel Departement: Afrikaans en Nederlands Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Anoniem in ʼn digitale era? Jou unieke skryfstyl gee jou dalk net weg. #Outeurskapidentifikasie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Een week tot sluitingsdatum

Studeer jy tans, of het jy ná 2012 graad gevang? Nagraadse studente en jong navorsers (18–35 jr) het tot 29 Junie 2016 om vir die Einstein-kompetisie in te skryf.   Einstein-kompetisie:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Adam Small (1936–2016)

Foto © Naomi Bruwer Sêgoed van Adam Small “As ’n sogenaamde kleurling in Suid-Afrika behoort ek, soos ek daaroor voel, aan almal. Ek verwys soms na myself as ‘grys’, want geestelik is ek nie ‘wit’ of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaapse dinkskrum pleit vir oop inklusiewe Afrikaanse universiteit

As Akademia wil slaag met sy planne om ʼn volwaardige Afrikaanse universiteit op die been te bring, mag daar geen sweempie van ʼn gevoel wees dat sekere mense uitgesluit word nie. Dit was die algemene...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die komplekse verhaal van die vroeë Christenvervolgings

Deur hulle seremonies en gebruik van sakramente is die indruk gelaat dat die Christene geheime byeenkomste gehou het, aan magiese praktyke deelgeneem het soos nigromansie, selfs rituele (kinder-)moorde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Shortlist and press release: 2016 Nielsen Booksellers’ Choice Awards

The SA Booksellers Association is delighted to announce the shortlisted finalists for the 2016 Booksellers’ Choice Awards.  In alphabetical order, the following books have been shortlisted: Death By...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bruin politiek, die destydse driekamerparlement en hoe sake vandag staan

Jason Lloyd (foto: Facebook) Bruin politiek in die vorige bedeling was net soos vandag se postapartheidpolitiek deurspek met gebreke en gekheid wat jou sal laat lag. Ironies genoeg is daar politici uit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mense agter boeke: Jaco Botha gesels met Lana Barnett – uitvoerende hoof van...

In ons nuwe reeks onderhoude gesels ons met die mense agter boeke – van uitgewers tot bemarkers; redakteurs, vertalers, argivarisse en meer – wat boeke moontlik maak en bewaar. Nadat Leserskring /...

View Article


Granddad Verwoerd

Met erkenning aan 'n onbekende. Ek plaas dit net soos dit in my "inbox" beland het: "I refer to Gauteng's MEC for Education, Panyaza Lesufi's reaction to an alleged racist slur. He states: "My purpose...

View Article


Antwoord op Angus se kommentaar onderaan my brief ‘Woordeboeksamestellers’

Beste Angus Baie dankie vir die interessante stukkie geskiedenis oor onder andere die Suid-Afrikaanse Akademie van Wetenskap en Kuns.  Dit het egter niks met die prys van eiers te doen nie; ek wou weet...

View Article

Paparazzi

Hulle oë is vergrootglase, Hulle uitkyk verkykers. Dit wat jy miskyk, Gaan hulle teen jou gebruik. Hulle ontbloot, Wat die beroemde verborg. Doen als in hul vermoë, Om daarvoor te sorg. Hulle sak soos...

View Article

Nog steeds is dit der einde niet

I rest my case soos van my geleerde vriende sal sê. Die kêrel is immers eerlik. m.sowetanlive.co.za/?articleId=16794759&sectionId=32 Reusedwerg The post Nog steeds is dit der einde niet appeared...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud: Richard Stanley en Estelle Kruger se breingebaseerde-leer-projek

"Elke kind het potensiaal ongeag die konteks waarin hy hom bevind. Die potensiaal moet net ontsluit word. Die brein moet gestimuleer word." Só sê Richard Stanley, voorheen 12 jaar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekbekendstelling: Twee digter-literators maak ‘n wintersoggend warm

Woorde hul storie sien ken Bernard Odendaal Naledi ISBN: 9780928316360 2 Julie 2016, die Bolandse berge is wit getooi en die skraal bries byt speels toe ’n klompie Stellenbossers, ‘n paar uit die...

View Article

Grade van Engfrikaans

As ek so om my kyk en luister, is dit duidelik dat daar verskillende grade van Engfrikaans is. Jy kry die mense by wie elke tweede woord wat hulle gebruik as hulle Afrikaans praat, 'n Engelse woord of...

View Article


Suksesvolle pretensie

Vandat hy woorde gemaak het, gee die mens voor dat sy geweld heilig is.   CM The post Suksesvolle pretensie appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Gekry of gemaak?

 Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Gekry of gemaak? appeared first on LitNet.

View Article


Onontwikkelde maaksels

Die verstand is nog te klein om te besef dat alle woorde deur mense gemaak is.   CM The post Onontwikkelde maaksels appeared first on LitNet.

View Article

Koes

Daar word goedheid gesoek en gevind in die nare bedenksels van die voorsate, want mense het nog nooit probeer om die werklikheid vir mekaar aangenaam te maak nie.   CM The post Koes appeared first on...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mandeladag 2016

Dit is Mandeladag 2016. Hier is drie artikels uit LitNet se argief rondom Nelson Mandela en sy nalatenskap.   Post-Mandeladag: jou 67 taalminute Michael le Cordeur, Naomi Meyer Onderhoud...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live