Naam: Mariska Nel
Departement: Afrikaans en Nederlands
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Anoniem in ʼn digitale era? Jou unieke skryfstyl gee jou dalk net weg. #Outeurskapidentifikasie #Forensieselinguistiek #EinstKomp
Studievlak van opsomming: Doktorsgraad
Universiteit: Noordwes-Universiteit
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Mariska Nel appeared first on LitNet.