Einstein-kompetisie: Herman Kamper
Naam: Herman Kamper Departement: Rekenaarwetenskap Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Kom ons red alle sterwende tale: rekenaar-algoritmes wat sin maak van gesproke taal van nuuts af. Studievlak...
View ArticleEinstein-kompetisie: Chané Kruger
Naam: Chané Kruger Departement: Voedselwetenskap Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Effek van skoonmaak-in-plek op die ontkieming van Bacillus cereus-spore in melk om sodoende rakleeftyd en...
View ArticleBateleur
Fotobron: www.sa-venues.com Versigtig trap jy, 'n tou gespan tussen twee wêrelde. Elke voettrap geskeur tussen verwagting en koestering verdeelde plig kwartierliks - in 'n amper-bipolêre dans van...
View Articledigter wordende | nearer becoming
The post digter wordende | nearer becoming appeared first on LitNet.
View ArticleIn reaksie op Eusebius McKaiser: Spreektaal versus skryftaal
Newcastle upon Tyne (foto: http://venturefundinghubs.com/hub?hub=newcastleupontyne) Ek het die artikel van Eusebius McKaiser met belangstelling gelees. Soos ek hom verstaan, wil hy hê dat Afrikaans...
View ArticleEinstein-kompetisie: Annica Steyn
Naam: Annica Steyn Departement: Mikrobiologie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Die verborge verhouding tussen muskiete en giste: goeie of kwaaivriende, gekose gunstelinge en versteekte gevare....
View ArticleEinstein-kompetisie: Lize Swartz
Naam: Lize Swartz Departement: Ontwikkelingstudies Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Eendrag maak mag: Burgerlike innovasie as sosiale strategie teen waterskaarste – “aanry-water” tydens die...
View ArticleEinstein-kompetisie: Danell de Wet
Naam: Danell de Wet Departement: Erfenis- en Kultuurtoerisme (Departement Geskiedenis) Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Stille erfenis: Hoe vergelyk Suid-Afrikaanse wetgewing met internasionale...
View ArticleEinstein-kompetisie: Stephan Kistner
Naam: Stephan Kistner Departement: Ingenieurswese Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Rekenaarsimulasie-ondersoek om Monwabisi, Valsbaai, se swemstrand veiliger te maak deur middel van strukturele...
View ArticleEinstein-kompetisie: Germarié Viljoen
Naam: Germarié Viljoen Departement: Regte Kompetisie-inskrywing (navorsingstema in 130 karakters): Hoe die Duitse eiendomsregkonsep van Őffentliche Sache die konsep van openbare voogdyskap in SA se...
View ArticleOnderhoud: Die SBA se stories uit unieke streke
Die Melkhoutfontein Vertellers Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) poog om geletterde, selfonderhoudende en omgewingsbewuste gemeenskappe deur die gebruik van Afrikaans te help vestig....
View ArticleMy Afrikaans is niks nie
Dat my Afrikaans dalk beskuit en dalk kerrievis dalk bier en dalk bompie dalk fok en dalk flippen – kan wees ja, sure. … maar my Afrikaans is niks nie. Onthou jy, oom? Nie so lank terug nie. Jou...
View ArticleWat is in 'n naam?
Shirmoney Rhode (foto verskaf) ‘n Naam is groot ding. Dis ‘n draer van identiteit. Dis soveel meer as net ‘n naam. Dis omtrent altyd die eerste ding wat mense van jou wil weet as hulle jou ontmoet. Ek...
View ArticleAardverwarming
Die aarde word warmer Ys begin smelt Habitatte word geraak Graslande, woude en veld. Gasse word te veel in ons atmosfeer vrygelaat Berade word gehou om oor die probleem te praat Die mensveroorsaakte...
View ArticleOns jeug / Our youth
Ons Jeug Hulle is altyd reg! Val nooit in hul fout. Van hulle bloot onskuldig, Ander weer stout. Raak groot in ’n wêreld, Anders as ons. Toegang tot als, As hulle ’n adres inpons. Hulle hou hul slim,...
View ArticleSo is dit nou deur Johan van Wyk is op pad
By die bekendstelling van So was dit in 2013: Johan van Wyk, Hennie van Deventer en Tobie Wiese. Lees ook indrukke van So was dit. Toe die dominee langs die graf “amen” sê, begin die grond onder hom...
View ArticleKreatieweskryfmodule: Wenke vir onderwysers
https://klaskenades.wordpress.com/ Hoe help 'n mens leerders om opstelle te skryf? Dink buite die boks: gebruik die internet, luister musiek. Hier is 'n onderhoud tussen Estelle Kruger en Marian Clift...
View Article#GelykeKanse: Versoekskrif aan die Raad van die Universiteit Stellenbosch
Persvrystelling deur die Gelyke Kanse-inisiatief Hierdie versoekskrif vra dat US-Raadslede versigtig die implikasies van die huidige konsep vir ’n nuwe US-Taalbeleid moet oorweeg. Ons is oortuig dat...
View ArticleEinstein-kompetisie: Willemien Calitz
Naam: Willemien Calitz Departement: Mediastudies Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Hoe SA media China dek itv omgewings/menseregte-kwessies. Sluit onderhoude oor sagte mag uit Beijing in....
View ArticleAfscheidscollege, Ena Jansen: "Van Thandi de nanny tot Thandi de madam"
Ena Jansen (foto: Elize Zorgman) In beeld is die Aula van die Universiteit van Amsterdam op die middag van 17 Junie 2016. Ena Jansen se college begin om 3nm en duur ongeveer 45 minute. Daarna word sy...
View Article