Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

genoeg getreur

sy treur nie meer nie haar trane het opgedroog soos 'n groot, leë plaasdam iewers in die karoo wat hoeveel seisoene laas 'n proeseltjie reën ontvang het tog is die seer diep in haar binneste op haar...

View Article


Grafskrif

As stil teen ruwe rotse gestorwenes hul nood uitkreet enkeldimensioneel verbeeld eens trotse adel van die grotes wat megafuana heet Rhinocerotidae as dit is wat sou oorbly van die eens edel dier  ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die antidemokratiese denkstroom by universiteite

  Hierdie artikel is deel van LitNet Akademies (Opvoedkunde) se universiteitseminaar. Klik op die “University Seminar 2016”-banier hierbo om alle essays wat deel vorm van die gesprek, te lees. This...

View Article

Jeugdag en die 40e herdenking van Sharpeville

Die Afrikaanse Taalraad betreur die pynlike gebeure in Soweto veertig jaar gelede. Ons betoon hiermee ook ons meelewing met die enorme gevoelens van verlies wat soveel families sekerlik nou nog met die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

It’s time to decolonise Afrikaans

  Eusebius McKaiser (photo: http://blogs.litnet.co.za/izak/2015/05/19/franschhoek-literary-festival-2015/; photographer: Izak de Vries) At the end of a successful literary event held at Sol Plaatje...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uit die argief: Onderhoud deur Gerrit Brand met Hermann Giliomee, skrywer van...

GB: Prof Giliomee, ek het u boek met baie belangstelling en plesier gelees. Ek het egter ook sterk onder die indruk gekom van die harde werk en die hoeveelheid energie wat daarin geïnvesteer is. Daarom...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Riandi Müller

Naam: Riandi Müller Departement: Kunsgeskiedenis Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Performance-kuns in veranderende landskappe: ’n vergestalting van dinamiese drumpel-identiteite in postapartheid...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uit die argief: Dis ek, Anna –'n nagmerrie waaruit 'n mens nie kan wakker word

Dis ek, Anna Skrywer: Elbie Lötter Uitgegee deur: Tafelberg ISBN: 0-624-04226-X Bladsye: 213 “Dis ek, Anna” – die woorde wat ’n vrou vir die stiefpa wat haar vanaf agtjarige ouderdom gemolesteer en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uit die argief: Niggie –’n boek waarmee ’n mens moet saamleef soos ’n stuk vuur

Niggie Ingrid Winterbach Baie jare lank het ons wat in die uitgewerye gewerk het, dit as ’n heldere waarheid aanvaar dat jy min kan aanvang met ’n romanwerk oor die Boere-oorlog. Lesers wou hom nie...

View Article


Rassisme

Sal rassisme nie maar altyd met ons wees nie? Miskien moet ons almal net minder sensitief daaroor wees en nie oorboord gaan as iets kwetsend oor ons ras gesê word nie. Tog, as dit met gevaarlike...

View Article

Kwessie van keuse

Mense is nou daar waar hulle kan weet wat werklikheid en waarheid is.   CM The post Kwessie van keuse appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marita van der Vyver oor idees, 'n skryfkamer van haar eie en Dis koue kos, Skat

  Marita van der Vyver (foto: Mia Claisse) Marita van der Vyver hóú van uitdagings. Haar boek, Dis koue kos, Skat, is eersdaags op die groot skerm en sy het gehelp met die draaiboek. Misverstand, haar...

View Article

AuII: Skaars of afgeskeep? ’n Kritiese literatuuroorsig

AuII: Skaars of afgeskeep? ’n Kritiese literatuuroorsig Helgard G. Raubenheimer, Departement Chemie en Polimeerwetenskap, Universiteit Stellenbosch LitNet Akademies Jaargang 13(2) ISSN 1995-5928 Laai...

View Article


AuII: Rare or neglected? A critical literature review

Abstract Dedicated kinetic studies of one of the first examples of electron transfer catalysis in the 1950s signalled the birth of AuII chemistry [16]. Post-2000 developments in AuII chemistry, which...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Vrediger deur Dibi Breytenbach

Foto van Dibi Breytenbach: Izak de Vries Titel: Vrediger Skrywer: Dibi Breytenbach Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799379433 Misdaadfiksie sonder 'n speurder as hoofkarakter, verrassende wendinge en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US-taalbeleid en 'n eerbare nuwe idee

Hierdie artikel is deel van LitNet Akademies (Opvoedkunde) se universiteitseminaar. Klik op die “University Seminar 2016”-banier hierbo om alle essays wat deel vorm van die gesprek, te lees. This...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou kruispad

Foto: cesletter.com  Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou kruispad appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Het die Soweto-opstande iets te make met vandag se studenteprotesaksies?

Hierdie artikel is deel van LitNet Akademies (Opvoedkunde) se universiteitseminaar. Klik op die “University Seminar 2016”-banier hierbo om alle essays wat deel vorm van die gesprek, te lees. This...

View Article

Orlando: meer as net ’n gay-aanval

In Maart hierdie jaar het The 100, ’n distopiese wetenskapfiksie-TV-reeks, vir groot omstredenheid gesorg toe hulle ’n gewilde karakter uit die reeks geskryf het. Die karakter het gesterf nadat ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Theunis Smit

Naam: Theunis Smit Departement: Plantproduksie en Grondkunde Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Besproeiingskedulering: Boere is nat agter die ore wanneer dit kom by die nuutste tegnologie in...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>