Naam: Riandi Müller
Departement: Kunsgeskiedenis
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Performance-kuns in veranderende landskappe: ’n vergestalting van dinamiese drumpel-identiteite in postapartheid Suid-Afrika.
Studievlak van opsomming: Honneurs
Universiteit: Noordwes-Universiteit
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Riandi Müller appeared first on LitNet.