Rommelstatus
Ek lees van die ‘status’. Nou, ek praat nie politiek of ideologie nie. Moet my nie nou weer aspris verkeerd verstaan nie. As ons maar net ‘n deel van die status van daardie generaal gehad het. Maar ons...
View ArticleGeslagsgebaseerde misdade: hoekom nog steeds die dubbelstandaard?
Moderne samelewings het ’n vreemde liefde-haat-verhouding met misdadigers en hulle wandade. Ons is gaande daaroor om hulle dade te veroordeel, maar meestal behandel ons hulle slagoffers met net so min...
View ArticleBoekresensies: Lemoenseisoen en Sjokoladesoene deur Kristel Loots
Lemoenseisoen deur Kristel Loots, ISBN: 9780799377590 Sjokoladesoene deur Kristel Loots, EAN: 9780799377606 LAPA Uitgewers Ek is ʼn voorstander van gesonde dissosiasie. Daardie ding wat ʼn mens saans...
View ArticleOnteieningswetsontwerp: ongrondwetlik of noodsaaklik?
Grond en -onteiening is in die nuus. In LitNet Akademies (Regte) het die volgende artikel deur Juanita Pienaar verskyn: Die betekenis van ’n ontneming weens ’n rasdiskriminerende wet of praktyk vir...
View Article"Ses grade van Gerben Kamper": ’n Verkenning van samewerkingsnetwerke in die...
"Ses grade van Gerben Kamper": ’n Verkenning van samewerkingsnetwerke in die Afrikaanse toneelbedryf (2010–2015) Burgert Senekal, Eenheid vir Taalfasilitering en Bemagtiging, Universiteit van die...
View Article"Six degrees of Gerben Kamper": An exploration of cooperation networks in the...
Abstract Culture is the product of connections or relationships. The literary system has long been studied as a system where relationships within the system influence among others the production of a...
View ArticleLitNet Akademies-resensie-essay: Wat nou, Suid-Afrika? deur Theuns Eloff
Foto van Theuns Eloff: Naomi Bruwer Resensie van Wat nou, Suid-Afrika? deur Theuns Eloff (Kaapstad: Tafelberg, 2016, ISBN: 9780624073772 [papier], R210, 224 bladsye; ISBN: 9780624073789 [e-pub], $13,93...
View Article’n Kans in Afrikaans: Willa Boezak en Danie Marais gesels op kykNET
kykNET het vir dr Willa Boezak en Danie Marais gisteraand genooi om te praat oor die “’n Kans in Afrikaans”-veldtog se verset teen die US se taalplanne. Boezak en Marais het met Kabous Meiring in...
View ArticleStomdys
Fotobron: changeincontext.com Die skril monitoralarm trek Geo Cavernelis se aandag waar hy ‘n skermbrosjure sit en lees. ‘n Onderskrif in die brosjure lui: “Stomdys, jou nuwe huis, jou enigste...
View ArticleSkedelkis
Fotobron: australianteacher.org My drome is in ’n skedelkis sy beslag: wenkbroue, handvatsels is kraakbeen. as verbeel kan loskom kan ek ’n sonseil oopspan wat die lig kan skep om bollend voor fotone...
View ArticleUit die argief: Agaat deur Marlene van Niekerk
Na die belangstelling en waardering wat Marlene van Niekerk se vorige roman gewek het, het baie lesers na 'n volgende boek van haar uitgesien. Ons moes lank daarvoor wag, maar nou, na tien jaar, het...
View ArticleIn the scheme of things
Fotobron: topmeaning.com In the scheme of things I cast small shadows move no rocks leave shallow prints on soft moss a canopy of green whispers vague instructions which I follow to the letter as I...
View ArticleDie bok van Hilton
Sy was vir jare die waitress by die Springbok Sportsbar. Dis daai ene bokant Arries Motor Spares, daar waar jy nog Princeton vir R6.50 ‘n pakkie kan kry. Jy kan sien dat daar ‘n erg mooiheid in haar...
View ArticleTeaterresensie: A Voice I Cannot Silence
Foto verskaf Alan Paton se skryfwerk is wyd en syd bekend en het ’n reuse bydrae gemaak om die ongeregtighede wat in die naam van politiek gepleeg is, aan die wêreld te ontbloot. Maar sy innerlike...
View ArticleEinstein-kompetisie: Jacobus Diener
Naam: Jacobus Diener Departement: Nasionale Instituut vir Teoretiese Fisika Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Om skynbaar onnatuurlike kwantumgedrag te verstaan moet ek die fisiese belang van...
View ArticleEinstein-kompetisie: Noreth Muller-Kluits
Naam: Noreth Muller-Kluits Departement: Maatskaplike werk Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Die ondersteuningsbehoeftes van familieversorgers met fisiek gestremde kinders – hetsy vanaf geboorte...
View ArticleRespons aan Reusedwerg: Die DA-opposisieparty is tjoepstil oor padslagate in...
Reusedwerg Dade sê meer as woorde. AfriForum, onbeskaamd vir Afrikanerbelange doen ook veel vir ander rasse. Gee selfverdedigingsopleiding vir die taxibestuurders teen aanvalle en berowing in die...
View ArticleWat eintlik skort
Die mens is nog nie verstandig nie. CM The post Wat eintlik skort appeared first on LitNet.
View ArticleBeide Christen en gelowige in heksery
Ek lees dat ’n swart vrou in Limpopo deur ’n groep mans gestenig en aan die brand gesteek was toe hulle haar as ’n heks verdink het, nadat een van haar jonger familielede aan natuurlike oorsake dood...
View Article