Naam: Noreth Muller-Kluits
Departement: Maatskaplike werk
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Die ondersteuningsbehoeftes van familieversorgers met fisiek gestremde kinders – hetsy vanaf geboorte of eers later in hul lewens.
Studievlak: Meestersstudent
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Noreth Muller-Kluits appeared first on LitNet.