Naam: Jacobus Diener
Departement: Nasionale Instituut vir Teoretiese Fisika
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Om skynbaar onnatuurlike kwantumgedrag te verstaan moet ek die fisiese belang van wiskundig-oneindige groothede probeer bepaal.
Studievlak: Nadoktorale genoot
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Jacobus Diener appeared first on LitNet.