Ek lees van die ‘status’. Nou, ek praat nie politiek of ideologie nie. Moet my nie nou weer aspris verkeerd verstaan nie.
As ons maar net ‘n deel van die status van daardie generaal gehad het. Maar ons het nie. In die vorige eeu het ons nie eers ‘n monetêre status gehad nie, was verwurg met sanksies, maar die R het saam gedraf, somtyds voor die $, die £ en die Є.
So wat is die storie oor die sg rommelstatus nou eintlik? Net om ‘n ou rede te gee om sy biljoene R’e te skuif?
Raed-na-Gael.
The post Rommelstatus appeared first on LitNet.