Johann P Boshoff (1956– )
Sêgoed van Johann P Boshoff “‘As jy my nie wil hê nie, wil jy ook nie my stuff hê nie ...’ As ’n mens God nie allereers in sy ‘EK IS’-persoon wil hê nie, het jy geen geestelike aanspraak op God se...
View ArticleAn Anglo thinks about Afrikaans
An Anglo1 thinks about Afrikaans I arrived at the University of Stellenbosch in January 1965 to take up my first academic post, as a lecturer in the Department of English. I had just “come down” from...
View ArticleOp die swartbord
Na Anne Sexton ’n Meisie wat skryf voel te veel, vol voorgevoelens, so ’n gesukkel. Asof siklusse en elandbiltong en hekel haar nie kan volmaak nie; asof baarmoeders, brooddeeg en doeke nooit genoeg...
View ArticleDina Botha, koningin van die liefde
Dina Botha Droom saam met my, Dina Botha se vyftigste Romanza het pas verskyn. Dit is vyftig Romanzas in tien jaar. Dan het sy boonop ses Superromanzas ook al geskryf. Hierdie ma van vier is nie net...
View ArticleAg nee wat
Opvoeders kan gerus nou geleer word om mense op te lei vir die lewe. Soos sake nou staan, verg dit 'n leeftyd om ontslae te raak van 'n opleiding vir die dood. CM The post Ag nee wat appeared first...
View ArticleLitNet: Jou kans in Afrikaans
Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou kans in Afrikaans appeared first on LitNet.
View ArticleBoekbekendstelling: Amraal deur Marinda van Zyl
The post Boekbekendstelling: Amraal deur Marinda van Zyl appeared first on LitNet.
View Article"Ek is nog hier ..." / In die hinderlaag (Deel I)
Foto van Jaco Botha: verskaf “Hoe ver kan ’n hond in ’n bos in loop?” vra Gawie Kriel aan Jan die kameraman. Hulle twee sit voor in die stuurkajuit van die byeboer se Isuzu-bakkie, aan die voorpunt van...
View ArticleWoorde
Fotobron: notaphotoshoot.wordpress.com Vir C As my mond openlik kon praat, sou ek woorde in jou hande plant en vra dat jy na dit omsien totdat die woorde sinne maak en sinne stories maak en naderhand,...
View ArticleBoekbekendstelling: Gesprek sonder einde deur Chris van der Merwe
The post Boekbekendstelling: Gesprek sonder einde deur Chris van der Merwe appeared first on LitNet.
View ArticlePos beskikbaar by LitNet: Assistent-inhoudsbestuurder
LitNet en LitNet Akademies benodig ’n geesdriftige, verantwoordelike assistentinhoudsbestuurder om saam aan ons webwerf te bou. Ons soek ’n energieke spanspeler met ’n fyn oog vir besonderhede en...
View ArticleAlbert de Vos: "Ek is eintlik hééltemal onder die radar"
Die folkmusikant Albert de Vos is al dekades aktief, en het sy eie manier van kyk na die musiekbedryf, die rol van die kunstenaar daarin en hoe hy omgaan met musiek. Hy beantwoord ’n paar vrae....
View ArticleEinstein-kompetisie: Jacobus du Plooy
Naam: Jacobus du Plooy Departement: Moderne Vreemde Tale Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Liberté, égalité, fraternité: die Fransman en Afrikaan as die Ander tydens die abnormale omstandighede...
View ArticleEinstein-kompetisie: Gideon Wentink
Naam: Gideon Wentink Departement: Afrikasentrum vir Rampstudies Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Swak implementering van rampbestuur stuur Suid-Afrika op ’n ramp af! Studievlak: Dosent...
View ArticleEinstein-kompetisie: Liezl Dick
Naam: Liezl Dick Departement: Opvoedkunde Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Wat kleef aan jou velkleur? Ras kom nooit alleen nie: 'n Eksperimentele studie wat ons help om anders na ras te kyk....
View Article'n Gesprek oor Kruispaaie deur Leopold Scholtz
Jason Lloyd (foto: LitNet) In 'n onlangse rubriek op LitNet skryf Jason Lloyd: Die geskiedenis sedert die vroeë 20ste eeu tot op hede bewys dat die Afrikaner suksesvol was om bruines polities te...
View ArticleBoekresensie: 'n Vlerkslag van kleur deur Fransi Nieuwoudt
’n Vlerkslag van kleur Fransi Nieuwoudt Cordis Trust ISBN: 9780992205782 Fransi Nieuwoudt is ’n bekende beeldende kunstenaar van Lichtenburg. ’n Vlerkslag van kleur is haar debuut. Reeds met die titel...
View ArticleEinstein-kompetisie: Giselle Botha
Naam: Giselle Botha Departement: Afrikaans en Nederlands Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Kritiek op kritiek: Watter kriteria word gebruik om woordeboeke te resenseer? Is dit teoreties en...
View ArticleEinstein-kompetisie: Nina Müller van Velden
Naam: Nina Müller van Velden Departement: Nuwe Testament (Teologie) Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Bybelse voeteverhale wat hedendaagse "Godgegewe" genderstereotipes bevraagteken: Johannes 12...
View ArticleRegsalmanak: Nasionale Wet op Veld- en Bosbrande
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View Article