Naam: Jacobus du Plooy
Departement: Moderne Vreemde Tale
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Liberté, égalité, fraternité: die Fransman en Afrikaan as die Ander tydens die abnormale omstandighede van die Anglo-Boereoorlog.
Studievlak: Honneursstudent
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Jacobus du Plooy appeared first on LitNet.