Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21138 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Yasmin Skibbe

Naam: Yasmin Skibbe Departement: Ingenieurswese Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Die studie poog om die invloed van stormduurte, watervlakverskille en lang golwe op dwarssnitprofiele van strande...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Maricel Botha

Naam: Maricel Botha Departement: Linguistiek Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): 400 jaar van Suid-Afrikaanse vertaling: vertaling as spieëlbeeld en geheime agent van mag en ideologie. Studievlak:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Nadine Fouché

Naam: Nadine Fouché Departement: Afrikaans vir Onderwys Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Kohesiemerkers, die sement van ’n teks: Hoe gebruik leerders hierdie middele om hulle bakstene (d.i....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: André Janse van Rensburg

Naam: André Janse van Rensburg Departemente: Politieke wetenskap en Sosiologie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Mense met geestesongesteldheid is die verloorders in die magstryd tussen die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Christine Fourie

Naam: Christine Fourie Departement: Belasting Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Ek wil bewys: klei is nie net nat stof nie. Dit verdien dieselfde belastingvoordele as goud, diamante en ander...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Sonette du Preez

Naam: Sonette du Preez Departement: Beroepshigiëne Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Van ganspote tot vliegtuigvlerke, maar hou 3D-drukwerk nadele vir die mens en omgewing in? Studievlak:...

View Article

Rommelstatus, wat jy waar kry?

Ek sit nog steeds en wonder wat rommelstatus nou werklik is. Ek wonder ook hoekom ons nou nie rommelstatus bereik het nie. Ek hoor die slim manne sê ons vergelyk of is beter af as lande soos Indonesië...

View Article

Beskikbaar met dank

Deur die harde werk van begaafde mense is dit bekend wat die reikafstand van 'n mens se bestaan is.   CM The post Beskikbaar met dank appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Daar doer in die fliek deur Leon van Nierop

Titel: Daar doer in die fliek: ’n persoonlike blik op die geskiedenis van die Afrikaanse rolprent Skrywer: Leon van Nierop Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485304425 In Leon van Nierop het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Uile – en Trompie – vlieg steeds hoog!

  "Die heruitreiking van Die Uile­reeks in die 21ste eeu is 'n anachronisme. Die leefwêreld van die Uile is 'n idilliese, vergange tydperk. In 'n era waar skoolkinders per WhatsApp kommunikeer en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Haar naam was Ester

Foto: YouTube Jy vra: "Wat was haar naam nou weer? Die kind wat verongeluk het?" Ek weet nie, maar ek onthou nog vir Ester, die dowwe ster, die een met die kroeserige kop, die klerebankkind die een met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Corlene Beukes

Naam: Corlene Beukes Departement: Teologie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Die verhouding tussen Christenskap en Islam: is daar gronde vir volhoubare dialoog itv versoening tussen die twee...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Natalé Buffels

Naam: Natalé Buffels Departement: Afrikaans en Nederlands Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): ’n Literêre ondersoek na die ma-dogter-verhouding in Ronelda Kamfer se bundel Hammie. Studievlak:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Randall Maarman

Naam: Randall Maarman Departement: Sosiale wetenskap Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): In my huis gaan ons nie swart koffie drink nie; ons het geld vir melk. Studievlak: Meestersstudent...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Lynley Abdoll

Naam: Lynley Abdoll Departement: Bioinformatika Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Die verstaan van regulatoriese komponente mbt die NAT1-geen en die effek op die metabolisme van TB-medisyne....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laurinda Hofmeyr sing splinternuwe opdrag-toonsetting by Hermanus se...

Datum: Woensdag 15 Junie Tyd: 12.30 Plek: Anglikaanse kerk, Hermanus Die Negester leefstyl-landgoed in Onrus het Laurinda opdrag gegee om DJ Opperman se gedig, “Negester en Stedelig” te toonset. ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Kans in Afrikaans! – ’n Openbare uitdaging aan die US-bestuur

Persverklaring “Ons daag die rektor van die US, prof Wim de Villiers, en/of die voorsitter van die Universiteit van Stellenbosch (US) se raad, mnr George Steyn, uit tot ’n openbare TV-debat oor die...

View Article


Die DA-opposisieparty is tjoepstil oor padslagate in baie munisipaliteite

Augustus 16 is stemdag vir nuwe munisipale raadslede. Die DA opposisie rep geen noemenswaardige oproepe aan die beherende ANC-rade om slaggate te herstel nie.  Die plaaslike koerante is wel vol lof oor...

View Article

Stilte van die waarheid

Terwyl die werklikheid tot die mens se verstand deurdring, kom sy Middeleeuse lawaai tot bedaring.   CM The post Stilte van die waarheid appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Book review: Burchell’s Travels by Susan Buchanan

Picture credit of William John Burchell: http://www.scielo.org.za, source: Fred Burchell Burchell’s Travels – The Life, Art and Journeys of William John Burchell: 1781–1863 Susan Buchanan Penguin Books...

View Article
Browsing all 21138 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>