Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21146

Laurinda Hofmeyr sing splinternuwe opdrag-toonsetting by Hermanus se FynArts-fees

$
0
0

laurindahofmeyr650

Datum: Woensdag 15 Junie
Tyd: 12.30
Plek: Anglikaanse kerk, Hermanus

Die Negester leefstyl-landgoed in Onrus het Laurinda opdrag gegee om DJ Opperman se gedig, “Negester en Stedelig” te toonset. ’n Deel uit hierdie toonsetting word tans gebruik om die landgoed op RSG te bemark.

Tydens die middagete-konsert op 15 Junie in Hermanus se pragtige Anglikaanse kerk, word hierdie nuwe toonsetting vir die eerste keer deur Laurinda en haar span musikante uitgevoer.

Die snit sal binnekort by iTunes en ander digitale winkels beskikbaar wees.

Hierdie vertoning, ondersteun deur die Negester landgoed, vorm deel van Laurinda se wat ek wou sê – konserte waarin sy musiek van haar nuutste CD bekend stel.

Vir meer inligting en besprekings, kontak die Hermanus Toerismekantoor by hermanustourism@hermanus.co.za of 028 3122 629, of koop kaartjies deur die Webtickets-webwerf.

Laurinda se span is bekend vir hulle fyn spel en bestaan uit Schalk Joubert (baskitaar), Kevin Gibson (dromme) en Mabet van Wyk (agtergrondsang).

The post Laurinda Hofmeyr sing splinternuwe opdrag-toonsetting by Hermanus se FynArts-fees appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21146

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>