Naam: Randall Maarman
Departement: Sosiale wetenskap
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
In my huis gaan ons nie swart koffie drink nie; ons het geld vir melk.
Studievlak: Meestersstudent
Universiteit: Vrije Universiteit, Nederland
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Randall Maarman appeared first on LitNet.