Naam: Nadine Fouché
Departement: Afrikaans vir Onderwys
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Kohesiemerkers, die sement van ’n teks: Hoe gebruik leerders hierdie middele om hulle bakstene (d.i. woorde en sinne) te skakel?
Studievlak: Meestersstudent
Universiteit: Noordwes-Universiteit
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Nadine Fouché appeared first on LitNet.