Complexity and the desire of philosophy
Abstract In this article I critically consider the significance of complexity theory for philosophy in light of Alain Badiou’s argument that philosophy is sustained by the four-dimensional desire for...
View ArticleKommentaar deur die Afrikaanse Taalraad: Taalbeleid by die Universiteit van...
Die Afrikaanse Taalraad (die Taalraad) tree op as ’n konfederale dakorganisasie vir ’n meerderheid Afrikaanse taal- en kultuurorganisasies en is as ’n taalraad by die Kommissie vir die Bevordering en...
View ArticleOnderhoud: Afrikaans in skole?
Danie van Wyk (agtergrondfoto: Pinterest) Die finale konseptaalbeleid van die Universiteit Stellenbosch word deur die Senaat, die Institusionele Forum en die Raad gedurende hul vergaderings in Junie...
View ArticleSlow Violence / Langsame geweld by Hermanus Fynarts
Slow Violence / Langsame geweld with / met Marica Otto, Janet Blignaut & Libby de Villiers Die moderne mens is so gewoond aan geweld, veral die sigbare geweld wat deur oorlogvoering en terreur via...
View Article"Die kind is nog jonger": Onderhoud met Terminatryx
Ingrid Jonker se gedigte is al dikwels getoonset. In 'n nuwe projek - www.flamedrop.com/ingridjonker - waarby haar dogter Simone Garcia Marques betrokke is, word met andersoortige klanke aan Jonker...
View ArticleAangebore dikbekkigheid
Dit wemel van die ywerige volgelinge van die primitiewe skeppers van sondes. Daar is ruimte vir 'n positiewe verbetering van menswees. CM The post Aangebore dikbekkigheid appeared first on LitNet.
View ArticleChristene wat uit vrees vir die hel god aanbid, eerder as liefde vir Jesus
Volgens my waarneming, val FC Boot binne hierdie kategorie van onchristenskap, weens die feit dat sy aanmaning, veral teenoor ateïste, is dat hulle moet KIES of hulle hemel of hel toe wil gaan, eerder...
View ArticleAshoop van kennis
Daar is begaafde mense wat kennis verwerf en beskikbaar stel. Daar is vele ander wat die verworwe kennis verwerp, en die uitskot bestudeer. CM The post Ashoop van kennis appeared first on LitNet.
View ArticleLitNet: Jou eerste 100
Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou eerste 100 appeared first on LitNet.
View ArticleBook review: The woman next door by Yewanda Omotoso
Picture of Yewanda Omotoso: Twitter (@yomotoso) The woman next door by Yewande Omotoso Penguin Random House EAN: 9781784740344 Neighbours: a word loaded with connotations. The biblical instruction of...
View ArticleEinstein-kompetisie: Paul Maritz
Naam: Paul Maritz Departement: Teologie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Teologie. Die wetenskap wat handel oor wat jy sien en wat jy nie sien nie, en waar al daai goed vandaan kom en heen gaan....
View ArticleEinstein-kompetisie: Anneke Schoeman
Naam: Anneke Schoeman Departement: Dierkunde en Entomologie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Ek is die luistervink tydens miskruiers se chemiese geflikflooi en ontrafel só hoe hulle sedert die...
View ArticleEinstein-kompetisie: Nina Brink
Naam: Nina Brink Departement: Afrikaans en Nederlands Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): My fokus is op hoe Afrikaanse kinders betekenis aan hul eerste woorde heg op grond van assosiasies tussen...
View ArticleVir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 13 Mei 2016
Beste Angus Jy lê woorde in my mond of jy lees verkeerd. Ek het jóú nooit 'blameer' nie, in watter opsig sou ek dit nou doen? Ek hoef ook nie op die taalkommissie te dien om die reël van een woord vir...
View ArticleDr Piet Croucamp ...
. . . sê blykbaar nou die dag oor die draadloos Afrikaanse universiteite behoort swart studente welkom te laat voel deur iewers op ’n muur foto’s van mense soos Steve Biko ens (ek dink hy het Walter...
View ArticleTien vrae: Carina van der Walt oor Amalgaam
Amalgaam, Willy Martin & Carina van der Walt, Uitgeverij IJzer, Utrecht, 2015, ISBN: 9789086841172 Lees ook: In gesprek met ... Guido van den Berg Kyk ook na foto's by die openingsgeleentheid van...
View ArticleEinstein-kompetisie: Ernst Marais
Naam: Ernst Marais Departement: Privaatreg Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Hoe, wat en teen hoeveel mag die staat van jou onteien? Dit wat die staat mag en nie mag doen nie itv die nuwe...
View ArticleOorsig van die WAT se Woordpret met Sonja Loots
Frikkie Lombard en Sonja Loots (foto verskaf) Sonja Loots was op 3 Junie 2016 gasspreker by die Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Die tema van die gesprek was: Die ideaal van 'n...
View ArticleEinstein-kompetisie: Jolandé Pienaar
Naam: Jolandé Pienaar Departement: Aptekerswese Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Aptekers se persepsie ten opsigte van die implementering van Nasionale Gesondheidsversekering in Suid-Afrika....
View ArticleEinstein-kompetisie: Gustav Muller
Naam: Gustav Muller Departement: Privaatreg Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Toegang tot behuising: Artikulering van behoeftes itv karaktereienskappe wat aanduidend is van "geskiktheid"....
View Article