Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud met Lente Louw oor Dido and Aeneas

Die Cape Consort bied hul eerste ten volle ingeklede opera aan: Henry Purcell se Dido and Aeneas (1688). Die Consort het met die teaterskepper Marí Borstlap kragte gesnoer vir ’n eiesoortige en nuwe...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Josua Loots

Naam: Josua Loots Departement: Regte Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): 'n Ondersoek na die sosiale/menseregte en verpligtinge van die betrokke partye in 'n publieke-private...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Michelle van der Spuy

Naam: Michelle van der Spuy Departement: Joernalistiek Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): My navorsingstema is die mate waartoe persvryheid sedert apartheid toegeneem het. Studievlak:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Burger Suidoosterfees 2017: Aansoeke vir feesproduksies

The post Die Burger Suidoosterfees 2017: Aansoeke vir feesproduksies appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die aanpassing van skolier na student: waarom party studente dit máák, maar...

Dié toneel speel hom af in die film The Little Prince. Erkenning: canadaam.ctvnews.ca Daar word baie oor Suid-Afrikaanse universiteite gepraat: oor taal, transformasie, dekolonisasie, en kostes. Besoek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Stories van die kantlyn deur Theuns Stofberg

Titel: Stories van die kantlyn Skrywer: Theuns Stofberg Uitgewer: Zebra Press ISBN: 9781770228931 Die oud-Springbokkaptein vertel in hierdie boek van interessante voorvalle uit sy lewe op en van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

inborsstorie

Fotobron: wikipedia (onthou die ewige optimisme as wesenskenmerk van noodhulp) o my neuroos, sedert ek jou so die slag gesien het, bly ek op besorgdheid se gloeiende kole jou welstand en jou welgang...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmresensie: Sing Street

Sing Street Draaiboek en regie: John Carney Spelers: Ferdia Walsh-Peelo, Aidan Gillen, Lucy Boynton, Ben Carolan, Mark McKenna, Percy Chamburuka Ierse flieks het ’n reputasie van rof en onbeskof,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

'n Suburbsong of dalk stadslied  

Johannesburg (foto: Wikipedia) ek sien al drie die Jo’burg-torings van ons balkon – waarvandaan sal stilte en asem en ruimte en tyd kom? Dit kom van God wat kwantum en kwartels uitgedink het. Hy sal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Tobi Louw

Naam: Tobi Louw Departement: Prosesingenieurswese Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Anaërobiese vertering: hoe metaan en 'n mikrobiese minagting van suurstof die spilpunt van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: 100 Afrikaanse Einsteins

100 inskrywings vir die Einstein-kompetisie het tot dusver op LitNet verskyn.  Die kompetisie daag nagraadse studente en jong dosente by universiteite uit om 'n eie navorsingsprojek kort saam te vat en...

View Article

Verstandige geduld

Dit help nie om vies te raak vir mense wat nie kan besef dat hulle deel van die natuur is nie. Die ontwikkeling van die mens se verstand is 'n verskriklik stadige proses wat al vir baie eeue duur, en...

View Article

Huis Horison soek 'n koördineerder vir die gewilde kermisboekestalletjie

Huis Horison is tans op soek na ’n koördineerder vir die sentrum se kermis se gewilde boekestalletjie. Die kermisse is die sentrum se grootste fondsinsamelingsprojekte en vind in Junie en November...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regsalmanak: Die Groot Krokodil se swanesang

Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article

LitNet Akademies se Einstein-kompetisie: nie so maklik as wat dit dalk lyk nie

LitNet Akademies se Einstein-kompetisie, waarin jong akademici hulle navorsing moet opsom in tien karakters minder as 'n Twitter-boodskap, is nie so maklik as wat dit dalk lyk nie. Pascal het eenkeer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Junie 2016

Beste lid van PEN Afrikaans Hierdie nuusbrief word opgedra aan Winnie Rust, 'n geliefde skrywer en 'n formidabele Wellingtonner, wat een van die Breytenbach Sentrum se lojaalste ondersteuners en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

Fotobron: www.friendshipcircle.org Leerders in graad 4: Hier is 'n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen. • Wiskunde-eksamenvraestel (graad 4) in PDF •...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

The pen is mightier than the gun    

Clayton en Shirmoney (foto verskaf) Laasjaar was vir my ‘n moeilike jaar. Dit was my eerste jaar van skoolhou en amper my broer se laaste van skoolgaan. Dis nie altyd vir my maklik om oor my eie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Teaterresensie: The Echo of a Noise deur Pieter-Dirk Uys

Pieter-Dirk Uys (foto: http://www.capetownmagazine.com/events/pieter-dirk-uys-in-the-echo-of-a-noise-at-theatre-on-the-bay/11_37_56719) The Echo of a Noise Pieter-Dirk Uys Theatre on the Bay 31 Mei tot...

View Article

Kompleksiteit en die begeerte van die filosofie

Kompleksiteit en die begeerte van die filosofie Rèné Eloff, Departement Filosofie, Universiteit van die Vrystaat LitNet Akademies Jaargang 13(2) ISSN 1995-5928 Die artikel sal binnekort in PDF-formaat...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>