Naam: Tobi Louw
Departement: Prosesingenieurswese
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Anaërobiese vertering: hoe metaan en 'n mikrobiese minagting van suurstof die spilpunt van die water-energie-voedsel-neksus vorm.
Studievlak: Dosent
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Tobi Louw appeared first on LitNet.