The future of education and e-learning in South Africa – an interview
Source of Brian Schreuder's photo: Tumblr; source of e-learning picture: www.efrontlearning.net Oxford Press recently held a conference – the Africa Conference – to discuss the future of education and...
View ArticlePersvrystelling: US-taalbeleid voldoen nie aan basiese bestuursvereistes
Die US se finale konseptaalbeleid voldoen nie aan basiese vereistes vir die volhoubare bestuur van Afrikaans of Xhosa by die universiteit nie, sê dr Conrad Steenkamp, uitvoerende hoof van die...
View ArticleWiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)
Fotobron: www.ambwallpapers.com Leerders in graad 7: Hier is 'n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen. • Wiskunde-eksamenvraestel (graad 7) in PDF •...
View ArticleLesersindruk: Marga & Henriëtte: In die skadu van skisofrenie
Foto van Marga van Rooy: YouTube Marga & Henriëtte. In die skadu van skisofrenieMarga van Rooy en Henriëtte BootLAPA UitgewersISBN: 9780799374988 Lees ook hierdie boekresensie deur Juliana...
View ArticleEinstein-kompetisie: Deon du Plessis
Naam: Deon du Plessis Departement: Engels Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Huidige streekvariasie in Suid-Afrikaanse Engels steun die opvatting dat postkoloniale Engels wêreldwyd ’n gemene...
View ArticleEinstein-kompetisie: Henriette van der Zwan
Naam: Henriette van der Zwan Departement: Biochemie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Bepaling van die genetiese kode, ontwikkeling van 'n vaderskapstoets en bepaling van gene betrokke by...
View ArticleEinstein-kompetisie: Pieter Muller
Naam: Pieter Muller Departement: Ingenieurswese Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Waarom is daar altyd genoeg tyd en geld om ’n projek oor te doen, maar nooit genoeg daarvan om dit die 1ste keer...
View ArticleMense se regte
Die konsep word verskillend verstaan op verskillende plekke en onder verskillende regeringsvorme. Maar deurgaans is dit onhaalbaar en kan nie onderhou word nie. Dit word of deur toenemend linkse...
View ArticleUitnemende eerlikheid
Die waardigheid van die mens kan bevestig word deur die erkenning van die waarde van sy wetenskap, al sou dit sy versinsels vernietig. CM The post Uitnemende eerlikheid appeared first on LitNet.
View ArticleWaar is hulle... Kan jy die voëls hoor?
Die afgelope tyd het hierdie gedig en die pad soontoe weer woelig kom kuier ... Kos vir 'n Mossie vir 'n aand Hennie Fritz [2014-02-19] Kom ons kyk vir die voëls, in die lang doringtakke, die digte...
View ArticleUit die mond van die suigeling
Ek lees anderdag 'n artikel oor 'n jong dogter. Haar pa is een van daai wat besluit het hy is eintlik 'n vrou. Sy het dit so uiters raak en waar en pragtig opgesom. Haar woorde was: "He wants the real...
View ArticleSnert vir die binnekring
Woorde is nog net van gewaande waarde vir die groepies wat in die waan verkeer dat die natuur hulle kan hoor en lees en verstaan. CM The post Snert vir die binnekring appeared first on LitNet.
View ArticleProgramma juni 2016, Zuid-Afrikahuis in Amsterdam
Foto: Hendrik-Jan de Wit Lees ook: • NeerlandiNet • Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug • Foto's: Openingsgeleentheid van die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam • Alle foto’s: Afrikaanse Kultuurfees...
View ArticleEinstein-kompetisie: Inge Snyman
Naam: Inge Snyman Departement: Regte Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Regsperspektiewe op gemeenskapsgebaseerde natuurlikehulpbronbestuur in die bekamping van onwettige aktiwiteite teen wilde...
View ArticleLeer oor argiewe en boekherstel
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument bied weer hul gewilde reeks kursusse en werkswinkels in die Paarl aan. Die reeks fokus op die ontwikkeling van basiese vakkundige vaardighede. Rekordbestuur- en...
View ArticleThieve: "As jy in ’n band is, moet jy gig"
Die rockgroep Thieve is ná ’n betreklik lang stilte terug met ’n nuwe album, Extra Ordinary. Een van die drietal, Fred den Hartog, beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, Fred. Hoe's dinge? Hallo Henry. Dit...
View ArticleAlbert Frost: "My soloprojek is gekompliseerd van aard"
Die kitaarlegende Albert Frost se jongste solo-album, The Wake Up, is onlangs uitgereik. Hy beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, Albert. Hoe's dinge? Lekker, dankie Henry, hoe gaan dit met jou? Foto:...
View ArticleOnt-taling
Hierdie artikel is deel van LitNet Akademies (Opvoedkunde) se universiteitseminaar. Klik op die “University Seminar 2016”-banier hierbo om alle essays wat deel vorm van die gesprek, te lees. This...
View ArticleEinstein-kompetisie: Reghard Brits
Naam: Reghard Brits Departement: Handelsreg Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Sukkel jy om jou verbandpaaiemente te betaal? Gebruik die Nasionale Kredietwet en die Grondwet om jou huis te probeer...
View ArticleLonden se “tin pan alley”
Denmarkstraat naby die West End en teaterarea van Londen is aanvanklik gedurende die 17de eeu deur prins George van Denemarke ontwikkel. Sedert die 1950’s word die straat met Britse populêre musiek...
View Article