Ek lees anderdag 'n artikel oor 'n jong dogter. Haar pa is een van daai wat besluit het hy is eintlik 'n vrou. Sy het dit so uiters raak en waar en pragtig opgesom.
Haar woorde was: "He wants the real world to accommodate his dream world."
My hart gaan uit na daai kind.
Duitswester
The post Uit die mond van die suigeling appeared first on LitNet.