Naam: Marco Delport
Departement: Ingenieurswese
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Met stygende brandstofpryse, draai almal hul sente twee keer om. Hier is die oplossing vir beter brandstofverbruik.
Studievlak van opsomming: Honneursgraad
Universiteit: Noordwes-Universiteit
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.
• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig!
The post Einstein-kompetisie: Marco Delport appeared first on LitNet.