Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Skep van verwagtings

$
0
0

Ek luister nou die oggend op RSG na die besprekingsprogram van me Francis. Die onderwerp is HIV en die afgelope kongres daaroor. Sy maak die stelling dat iemand gesê het dat daar 'n "teenmiddel/kuur" binne 5 tot 10 jaar vir "slow puncture" sal wees.
Daar is twee slim manne ook in die gesprek betrokke. Baie akademies en slim word daar antwoorde en oplossings gegee.
Een inbeller maak die fout en spreek die oorsprong aan hoekom jy HIV optel. Ek kon nie glo wat die een ou se antwoord was nie, dat rondslaap nie een van die hoofoorsake is nie. Goed en wel daar is mense wat dit dmv bloedoortappings en ander maniere optel. Ek dink in die geval van Sub-Sahara Afrika is die oorgrote oorsake agv seksuele kontak. MIV is 'n seksuele oordraagbare siekte. Ons weermag is die gevaarlikste op die kontinent.
Ek sit toe en wonder hoeveel siele het nou vir 'n hele week op hul sterte in Durban kom sit ek stront praat oor die siekte. Hoeveel publisiteit en geld word daar nie gemors op die oefenintjies nie. Wie baat daarby. Almal gil vir 'n geneesmiddel. Niemand vra hoekom kry jy dit nie. Ek dink nie daar sal in ons en of kleinkinders se leeftyd 'n kuur vir die slow puncture virus wees nie. As die slim mense nie 'n kuur/geneesmiddel vir die eenvoudige virussie nl verkoue kan kry nie, waar gaan daar vir HIV een gekry word? Jy kry virusse, swamme en infeksies. Swamme en infeksies kan jy lokaliseer. Virus nie. Hy spring rond en beweeg. Nieteenstaande dat die aarde rond is spyker almal om elke hoek en draai.
Sorrie vir die mense wat dit het en nog kan/gaan kry. Die beste voorbehoedmiddel teen enige seksueel oordraagbare siekte en swangerskappe is die klippie tussen die knieë.
Gelukkig het ek in die dae grootgeword toe rugby gevaarlik en seks veilig was.
Reusedwerg

The post Skep van verwagtings appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>