Naam: Elzanne Coetzee
Departement: Afrikaans en Nederlands
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
'n Kritiese lesing van die klassifikasie van Breytenbach se werk as “laatwerk”, met spesifieke verwysing na Die na-dood (2016).
Studievlak van opsomming: Honneursgraad
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.
• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig!
The post Einstein-kompetisie: Elzanne Coetzee appeared first on LitNet.