Naam: Danelle van Zyl-Hermann
Departement: Internasionale Studiegroep (ISG)
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Takhare of heldersiendes? Wit werkersklas se ervaringe verklap nuwe insig tot die aftakeling van apartheid, en post-1994 politiek.
Studievlak van opsomming: Nadoktorale genootskap
Universiteit: Universiteit van die Vrystaat
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.
• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig!
The post Einstein-kompetisie: Danelle van Zyl-Hermann appeared first on LitNet.