Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21138

Die verbeurde mens

$
0
0

Die mens 'n kar,
Wat vinnig ry.
Geleenthede gaan,
Met spoed verby.

Die mens 'n beeld,
Wat staan en kyk.
Na moontlikhede,
Wat aanloklik lyk.

Die mens 'n skilpad,
In sy dop gekruip.
Te bang om uitdagings,
Aan te gryp.

Die mens 'n pen,
Sonder ink.
Te bang om vir,
Homself te dink.

Die mens 'n kompas,
Sonder wyser.
Wil soms te veel,
Na ander luister.

Die mens 'n donkie,
Word deur ander gery.
Verbrou die erkenning,
Wat hy self kon kry.

The post Die verbeurde mens appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21138

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>