Dit blyk Afrikaners het met die munisipale verkiesing die VF+ so te sê finaal, geheel en al verwerp. Dit is tyd dat die Mulders na ander heenkome moet begin soek, want ek is van oortuiging dat met die volgende algemene verkiesing in 2019, hulle al hulle setels in die parlement gaan verloor.
The post VF+ nou uitgedien? appeared first on LitNet.