Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Treffers uit die snippermandjie

$
0
0

Jan JP van der Merwe se verhaal oor die ontstaan van die liedjie Master Jack het my laat wonder of daar nog ander liedjies was wat nie as suksesvol beskou is ,deur die skrywers, maar tog later treffers geword het.

’n Liedjie wat meeste van die ouer lesers sal onthou is  Till We Meet Again. Hierdie liedjie het sy ontstaan gehad in die Groot oorlog of ook genoem  die 1ste Wêreld oorlog wat geduur het van 28 Julie 1914 tot 11 November 1918.

In die lied neem ’n soldaat afskeid van sy meisie.

liedjie

In Memories of My Father skryf sy dogter, Margaret Whiting die volgende: www.margaretwhiting.com/richardwhiting.htm

Luister na Doris Day se weergawe:

Ek is nie seker wie die manlike sanger is wat saam met haar sing nie. Dalk kan ander lesers ons inlig. Lekker luister daarna en ander.  So het ’n liedjie wat in die snippermandjie beland het ’n wêreldwye treffer geword.

Ek wonder hoeveel wonderlike stukkies musiek het so verlore geraak omdat skrywers dit nie goed genoeg geag het nie.

 

The post Treffers uit die snippermandjie appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>