Review: I turned away and she was gone at the Magnet Theatre
I turned away and she was gone Written and performed by Jennie Reznek If you have a child, you ought to see this. If you have a parent, you ought to see this. If you are both child and parent, well:...
View Article'n Resensie van Palindroom/Koesnaatjies met verwysing na Umberto Eco
Die skrywer Umberto Eco is oorlede. Lees 'n resensie uit LitNet se argief waarin oor hom geskryf is. The post 'n Resensie van Palindroom/Koesnaatjies met verwysing na Umberto Eco appeared first on...
View ArticleBook review: Go Set a Watchman by Harper Lee
Harper Lee has died. Read a review of Go set a Watchman. The post Book review: Go Set a Watchman by Harper Lee appeared first on LitNet.
View ArticleFoto's: SAAWK-spitsberaad oor hoëronderwysinstellings
Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het op 17 Februarie 'n spitsberaad gehou om die toestand van die universiteitswese in Suid-Afrika te bespreek. Links na regs: Niek Grové, Chris Klopper, Anne-Marie...
View ArticleJans Rautenbach, filmmaker, op tagtig
Burgert Senekal skryf in sy LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)-artikel ’n Veelvlakkige netwerkontleding van die Afrikaanse filmbedryf en filmakteurnetwerk (1994–2014) oor filmnetwerkontleding in die...
View ArticleFarid Esack se Johan Combrink-gedenklesing
“As gelowige Moslem glo ek dat ek eendag sal moet antwoord: Wat het jy gedoen vir Afrikaans?” – Farid Esack Op Donderdag 18 Februarie het Farid Esack die jaarlikse Johan Combrink-gedenklesing gehou....
View ArticleJaareinddinge
Oester se skrywe laat my nou weer ver terugdink aan die dae toe manne nog manne was of so is daar gedrink.Daai dae was ek nogal werksaam as ’n bestuurder by een van die grootste korttermyn versekeraars...
View ArticleAngus en FC Boot se historiese Jesus
Angus maak in sy skrywe geen geheim daarvan dat hy dink dat Jesus bloot ’n mitiese figuur was en dus nooit regtig bestaan het nie. Soos enige wetenskaplike het ek geen probleem om te sê: “Ek weet nie...
View ArticleOns groet mekaar nie meer met 'n soen nie
Is daar rede in die kerke van ons tyd se debat oor wie mag en wie nie kan nie? Was daar rede in die briewe wat Paulus aan die nuwe gemeentes geskryf het? Was elke brief nie tóg geskryf met ’n...
View ArticleVolwasse studente in hoëronderwysinstellings: Die...
Volwasse studente in hoëronderwysinstellings: Die portefeulje-ontwikkelingskursus as ’n voorbereidingsmeganisme vir akademiese sukses Faith Langeveldt, grondslagfase-onderwyseres by Beverley Park...
View ArticleDie filmweergawe van Die Ontwaking stel teleur
Die Ontwaking het ʼn ongelooflik goeie rolverdeling (Gys de Villiers, Gerard Rudolf, Paul Eillers, Morne Visser, ens). Die bronmateriaal is ook ʼn bekroonde boek (Abel se ontwaking deur Chris Karsten)....
View ArticleOnderhoud: 'n Tweede kans in die lewe
www.themagickalpen.com Dis nooit te laat om verter te studeer nie. In hierdie gesprek lees 'n mens van 'n volwasse student wat te midde van moeilike omstandighede die leer van verdere studie moes klim...
View ArticleDie universiteitswese in Suid Afrika: 'n toekomsperspektief vir Afrikaanse...
1. Inleidend Niemand sal vandag ontken dat apartheid ’n ideologie was nie: ’n denkraamwerk wat alles met net een bril, naamlik ras, gesien het, en die werklikheid verskraal het tot letterlik wit en...
View ArticleEleanor Baker (1944–2002)
Sêgoed van Eleanor Baker: In 1991: “Ek is meer bekommerd dat daar nie meer bome vir papier is nie as wat ek bekommerd is oor die toekoms van Afrikaans. Om mee te begin, meen ek geen oomblik Afrikaans...
View ArticleAdriaan Brand by US Woordfees 2016: "Ek wil poog om deel van die ontluikende...
Die gesoute musikant en musiekregisseur Adriaan Brand is nou betrokke by twee produksies by 2016 se US Woordfees: Kô, lat ons sing! en Philida van de Delta. Hy beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag,...
View ArticleKombuistaal, kanseltaal en uiteindelik koeranttaal
Sonder Afrikaans en veral sonder die korrekte gebruik van die taal sou Die Burger waarskynlik nie verlede jaar sy honderdste verjaardag kon vier nie. Dit is vreemd dat in hierdie mylpaaljaar van...
View ArticleSkelbek
Die benaming mag in vandag se verbeterde, vermetele, en baie onkorrekte wêreld nie baie gepas klink nie maar as iemand se naam so was, dan was dit so. En geen nuwerwetse manier van doen kan dit...
View ArticleDie gelykenis van die verlore vader
'n Vader het twee kinders gehad, 'n dogter en seun, wat na 'n egskeiding sonder die vader grootgeword het. En die vader het weer getrou en weer twee kinders, 'n dogter en seun, gehad. Maar die dogter...
View ArticleUS Woordfees 2016: Händel se Duitse Arias
Die Endler Konsertreeks, in samewerking met die US Musiekdepartement se Eenheid vir Vroeë Musiek, bied Händel se Duitse Arias aan, met Lauren Dasappa (sopraan), Minette du Toit-Pearce (mezzo-sopraan),...
View ArticleUS Woordfees 2016: Daar doer in die fliek deur Leon van Nierop
Die bekroonde woordkunstenaar Leon van Nierop se jongste boek, Daar doer in die fliek, is ‘n viering en verering van die Afrikaanse rolprent die afgelope 117 jaar. Hy gesels met Christiaan J de Swardt...
View Article