Onderhoud met André Pretorius oor Italiaanse intermezzi
André Pretorius gesels met Naomi Meyer oor sy boek Italiaanse intermezzi wat onlangs by Naledi verskyn het. Hallo André, geluk met die boek Italiaanse intermezzi – Reissketse. Watse soort boek is dit...
View ArticlePEN Afrikaans: Taalgenoot Somer 2016
Beste lid van PEN Afrikaans Daar is in die afgelope paar weke ernstig gemurmureer en gedebatteer oor die stand van Afrikaanse resensiekunde. Die skade wat ’n negatiewe resensie kan aanrig omdat daar...
View ArticleDobbel (Is die priester in vir confession?)
As jy moet koebaai sê vir mense dan is dit maar in die aard om te sit en grawe in dit was was, vir 'n paar weke of wat. So sit ek en mymer (eintlik moes ek hierdie deel om die lus te bedwing) oor die...
View ArticleUitnemende skaapkwekery
In vele kringe word krone van die skepping steeds met trots gelyk gestel aan skape. CM The post Uitnemende skaapkwekery appeared first on LitNet.
View ArticleUS Woordfees 2016: Gesprek met die skeppers van Liewe Heksie Flower Power
Foto verskaf: krediet aan JMD en Volksblad Die skeppers van die pantomime Liewe Heksie: Flower Power gesels met Christiaan J de Swardt oor die bekoring van dié teatergenre. Pantomime is 'n baldadige...
View ArticleLiterêre prestige: Die geval Eleanor Baker
Literêre prestige: Die geval Eleanor Baker Marian Human-Nel, Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, Universiteit van die Vrystaat en H.P. van Coller, navorsingsgenoot...
View ArticleUS Woordfees 2016: Een Maal was daar ... Johnny Hamman
Johnny Hamman (foto: http://nothambutman.com/) Skrywers oor hulle nuwe boeke: Johnny Hamman oor Een Maal Hallo Johnny, eenmaal was daar ... Vertel asseblief vir ons lesers wie is Johnny Hamman? Johnny...
View ArticleOnderhoud: Coach Loffie
"Sport is vandag ’n belangrike onderdeel van die wêreldekonomie en speel ’n belangrike rol in die vermaaklikheidsbedryf. Sport en die media leef saam in ’n simbiotiese verhouding – sport bied aan...
View Article’n Strategiese ontleding van die Suid-Afrikaanse politieke omgewing en die...
Vir sommige politieke ontleders was 2015 ’n politieke waterskeidingsjaar. My oortuiging is egter dat 2016/7 ’n verdere hoogtepunt kan beteken en groter perspektief gaan verleen aan dit waarna Harold...
View ArticleUit die argief: Jan Rabie (1920-2001). Een persoonlijke herinnering
En zo is dus ook Jan Rabie heengegaan. Ik heb hem nooit ontmoet en toch voel ik zijn dood aan als die van een persoonlijke vriend. Het is een oud verhaal, een verhaal dat al dateert van eind februari...
View ArticleRonelda S Kamfer: Pijn is voor iedereen hetzelfde
Uit die argief: Ronelda S Kamfer: Pijn is voor iedereen hetzelfde The post Ronelda S Kamfer: Pijn is voor iedereen hetzelfde appeared first on LitNet.
View ArticleJochem van Bruggen (1881–1957)
Sêgoed van Jochem van Bruggen Nadat hy in 1925 lidmaatskap van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns aanvaar het: "Vir my is dit ’n lewenstaak omdat die onderskeiding so ’n verskil in my...
View ArticlekykNET se Fiëstas 2016: En die wenners is …
Die wenners van vanjaar se Fiëstas is Donderdagaand by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria bekend gemaak. Beste akteur Stian Bam vir In Glas (KKNK) Beste aktrise Tinarie van Wyk-Loots...
View ArticleOpe brief aan die Prof Wim de Villiers
(I write this letter in Afrikaans because it is my home language and many of the people I hope will read it, are Afrikaans-speaking. I have, however, also added an English translation at the bottom of...
View ArticleAan FC Boot oor erfsonde en die historisiteit van Christus
(As antwoord op FC Boot se “reply”, of liewer replies, onderaan CM se Droogte in die kop) Jesus Christus is beslis ʼn mitologiese karakter. ʼn Mite bevat oorgelewerde verhale en het ten grondslag die...
View ArticleLitNet: Jou fees
Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou fees appeared first on LitNet.
View Article#Feesmustfall: perspektiewe op Afrikaans as 'n taal vir universiteite
Inleidende opmerkings1 Middeleeuse universiteite, en dié wat uit die vroeë Renaissance dagteken, het baie gelyk op dit wat ’n paar jaar gelede nog as ’n tipiese voorstelling van dié instelling...
View ArticleNagraadse toekennings vir studie in enige vakdissipline in Afrikaans
Sperdatum vir aansoeke: 31 Augustus 2016 (Akademiese jaar 2017). Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns stel vir 2017 'n beperkte getal beurse/toekennings (vir een jaar) beskikbaar, bedoel...
View ArticleOpvoedkundige leemte
Rasionele kennis bestaan, maar die insig om dit te bekom en versprei, ontbreek. CM The post Opvoedkundige leemte appeared first on LitNet.
View ArticleOnderhoud en foto's: Kuns en vuur
Die afgelope tyd was kuns in die nuus. By die Universiteit van Kaapstad is kunswerke onlangs deur lede van die #RhodesMustFall-beweging verbrand. Naomi Meyer het in Augustus 2015 vir Hannelie Coetzee...
View Article