Spiets
Vriend of vyand en gevolge, welkom, en weet gewis, daar ís ’n vooruitsig. Dit ís die leidende voorvereiste vir die in staat stel van enige verdere rondgetas in diep donker driehoeke. ’n Buitensporig...
View ArticleNew era for Vergenoegd unveiled
Vergenoegd, a historic wine farm near Somerset West, has a new owner. Last week, the team heading up operations revealed some of the changes that have taken place since they took occupation late last...
View ArticleRegsalmanak: Wanneer vermoed word dat iemand dood is
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleKristalbalseminaar: Ná #SONA2016
“Ek kyk na die toekoms, want ek gaan die res my lewe daar deurbring.” Lees ook: • Kristalbalseminaar: Msholozi, Maimane, Malema of die Massas – wie gaan 2016 red? • SA University Seminar Só wys die...
View ArticleSona 2016: Die jaar van #ZuptaMustFall en #MalemaRising?
Ietsie meer as ’n week gelede was ek by ’n vergadering waar senior predikante ’n geskil tussen ’n minder ervare predikant en van sy gemeentelede moes besleg. Een van die mediasiespan het die volgende...
View ArticleDirk Rigter en sensuur
Kyk nou weer vir Dirk – Kobus de Klerk kla oor Webvoet se gesensor en Dirk weet van ‘n baie erger gesensor gedurende die ‘Christelik Nasionale’ bedeling. Nes Zuma; hoe erger dit nou daaraan toe gaan...
View ArticleRassisme ... dis in ons bloed, sê hulle
Dis in ons bloed beteken seker dis in ons gene. Nou wil ek weet of diegene wat so iets beweer, met of sonder vraagteken, enige kennis het van die menslike genoom? Watter navorsing het hulle al gedoen?...
View ArticleSê nou maar net . . .
. . . die Afrikaanse universiteite het nie verengels nie, wat sou gebeur het? Wel, die Engelse universiteite sou oorstroom gewees het deur swartes, meer as wat tans die geval is. Daar sou wel swart...
View ArticleDie sondebok
Wat ’n gedoente; al wat liberaal (sogenaamd), oopkop (sogenaamd), vryheidsvegter-ondersteuner en -simpatiseerder en beyweraar vir die NSA was, verguis nou vir arme Zuma. Wat ’n uitkomste is die man tog...
View ArticleDie Skree van Stilte: 'n tweetalige onderhoud
Alex Fan Moniz tells Naomi Meyer about his work. Hi Alex, you consider yourself a “citizen of the world”. Please elaborate? I feel at home in many different countries and am not afraid of finding...
View ArticleVraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, graad 12, Mei 2015
Dewald Koen, Afrikaansonderwyser by Kingswood College, deel een van sy 2015-vraestelle. Klik op die skakels om dit af te laai: Vraestel: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, graad 12, Mei 2015 Memo:...
View ArticleTeks en teorie: Leser se spel met teks, of teks se spel met leser?
1. Vooraf Die interpretasie van 'n literêre teks is 'n bedryf wat lesers, akademici en studente as lewensbrood ervaar. Die teorie bly nie agter nie, en menige teoretiese benadering tot 'n teks het al...
View ArticleTe fiets van die Vaaldriehoek tot in Kaapstad om armes te help
drie fietsers drie Transvalers van Vaaldriehoek na Kaapstad Vaalplakkers die geritsel van fietswiele en die stralende son van armmoedeverligting op hul bors Goed, dit...
View ArticleIngrid Jonker se dogter gesels oor haar ma en Vlam in die sneeu
Die liefdesverhaal van die digter Ingrid Jonker en die skrywer André P Brink lees soos iets tussen ’n Griekse tragedie en ’n Afrikaanse Romeo en Juliet. Soos Eugène Marais het Ingrid Jonker ’n soort...
View ArticleFoto's: Openingsgeleentheid van die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam
Op Donderdag 11 Februarie 2016 het die Zuid-Afrikahuis aan die Keizersgracht in Amsterdam heropen. Die feestelike heropening het plaasgevind ná ‘n verbouing wat omtrent 18 maande geduur het. Jan...
View ArticleLAPA se nuwe boeke vir Februarie 2016
LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende Februarie 2016! Stem in die wind Dina Botha ISBN: 9780799378450 LAPA was nog altyd lief vir ’n lekker liefdesverhaal en ons gaan groot in Februarie!...
View ArticleInterview with Sydda Essop: Karoo Kitchen
The poet Sydda Essop’s book Karoo Kitchen (Quivertree Publications) needed a great deal more attention than it received when it was published a few years ago. It is like Bo-Kaap Kitchen (also by...
View ArticleRegsalmanak: geldige testament of nie?
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleUS Woordfees 2016-onderhoud: Sophia Kapp oor Oorlewingsgids vir 'n bedonnerde...
Skrywers oor hulle nuwe boeke: Sophia Kapp gesels oor Oorlewingsgids vir 'n bedonnerde diva. Sophia, hoekom is jou hoofkarakter in Oorlewingsgids vir ‘n bedonnerde diva bedonnerd? Is dit die lewe wat...
View ArticleTeaterresensie: Santa Gamka - in die Baxterteater en by die US Woordfees 2016
Santa Gamka: Dis ’n Dinsdagaand, dis ’n Afrikaanse stuk in ’n tradisioneel Engelse teater en dit gaan oor die stryd van ’n jong bruin man wat uit armoede gebore is om ’n pad vir homself in die lewe...
View Article