Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug

Zuid-Afrikahuis, Keizersgracht 141 Op 11 Februarie gaan die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam weer oop na ’n lang tyd van renovasie en interne reorganisasie. Troue besoekers kan nie wag om die resultaat te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Teaterresensie: The tragedy of Othello, the Moor of Venice

The tragedy of Othello, the Moor of Venice Deur William Shakespeare Met Pope Jerrod, Marcel Meyer, Melissa Haiden, Stephen Jubber, Lee-Ann van Rooi, Matthew Baldwin, Faniswa Yisa, Siya Sikawuti, Robin...

View Article


Fiëstas: Regstreekse uitsending van glansaand

Trek jou dagboek nader en maak ’n nota, want op Donderdagaand 18 Februarie is daar net een plek om te wees: Kanaal 144. Die Fiëstas, wat vanjaar vir die sesde keer aangebied word, word om 20:00...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Schalk van der Merwe by US Woordfees 2016: "So ’n produksie is ’n rare ding"

Die bekende basman Schalk van der Merwe behartig die regie van die Woordfees-produksie Kitaarkonings en het ook ’n swetterjoel ander ysters in die vuur. Hy beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, Schalk....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bertie Coetzee by US Woordfees 2016: "Die senuwees sal erg knaag so ’n ruk...

Bertie Coetzee, voorheen hoofsanger van Zinkplaat en deesdae "bio-boer", maak 'n terugkeer tot die verhoog by 2016 se US Woordfees. Hy beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, Bertie. Hoe's dinge? Jis Henry,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bo-Kaap Kitchen: Q&A with Craig Fraser

Bo-Kaap Kitchen Photography: Craig Fraser Writing: Craig Fraser ISBN: 9780987028464 Craig Fraser Herman Lategan chats to Craig Fraser, publisher, conceptualiser and photographer of the thoroughly...

View Article

Afrikaners

Julle was van kleintyd af in my lewe,in lewende lywe,maar veraf,soos wolke wat verbydryf. Toe kom die Sestigers en skryf dat wolke ná genoeg isom die sëen van herkenningin my lewe in te rëen. Ek het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jeugresensie: Lewende planeet: Verstaan en bewaar biodiversiteit

Boekbesonderhede Lewende planeet: Verstaan en bewaar biodiversiteit deur QA International, vertaal deur Amelia de Vaal EAN: 9781485301240 Johannes Meyer - 'n graad 3-leerder van Laerskool Stellenbosch...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Martin Steyn (1976–)

Sêgoed van Martin Steyn: "Die skrywer is maar die koord wat stories aanmekaar bind.” (Books LIVE) Vir wie skryf hy? "Eerstens vir myself (anders sal dit 'werk' wees). Vir mense wat lief is vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die dekolonisering van kennis

Lees ook: University Seminar 2016: Achille Mbembe on the new politics of the South African student Die gebeure teen die einde van verlede jaar rondom die #...MustFall-oproepe van studente op...

View Article

Hygliteratuur: Sonbrand

  Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liewer begrafnis as troue

Die Bakkesse gaan eerder na ’n begrafnis as na ’n troue toe, want troues is tog so finaal, het die avontuurskrywer Johan C Bakkes verlede Saterdag vertel tydens ’n huldigingsdiens om sy pa, die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekendstelling: Uiteindelik vry deur Michael Lapsley

Uiteindelik vry: My reis van vryheidsvegter tot geneser deur Vader Michael Lapsley, SSM is onlangs by die Teologie-fakulteit op Stellenbosch bekendgestel. Redeeming the Past, die Engelse weergawe van...

View Article


Stereotipes

Ek luister nou die Sondag na Magdaleen Kruger op die program ‘Die Tale Wat Ons Praat’, hoe sy daadwerklik die pendulum na die anderkant toe swaai om, wat sy as heersende stereotipes beskou, die nek in...

View Article

Afriforum se blabs

Ek sit Maandagaand en kyk na die heer Valdimar Pelser se program na 10 uur. Op 'n stadium is daar 'n debat oor 'n film wat Afriforum gemaak en vrygestel het. Volgens my het Afriforum hulself weereens...

View Article


Rassisme

Ek sien Webvoet, in sy of haar kommentaar, stel dit baie duidelik dat, onder andere, rassisme nie geduld sal word nie en briewe sal vermink of in die snippermandjie beland as daar enige rassisme daarin...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekbekendstelling: A History of South African Literature deur Jerzy Koch

The post Boekbekendstelling: A History of South African Literature deur Jerzy Koch appeared first on LitNet.

View Article


Koop US Woordfeeskaartjies teen afslag

  Vrydag 12 Februarie is die kans van ’n leeftyd wanneer die Woordfees meer as 1 000 kaartjies vir verskillende vertonings by vanjaar se fees teen afslag van 20-80% aanbied. ALLE kaartjies wat op die...

View Article

Kobus de Klerk en sensuur

Raed-na-Gael ( Ek is de moer in…, 8 Februarie) gee sy opinie oor wat hy beleef as sensuur hier op SêNet. Hy is geregtig op sy mening. In 'n kommentaar onderaan hierdie brief, trek die nimlike Kobus De...

View Article

'n Nuwe politiek-korrekte verweer. Die "error of ..."

In die Grondwethof is oor Nkandla gepraat. Wanneer die gewone burger, soos wat dit soms in die samelewing gebeur, onbedoeld en onskuldig die Reg oortree, kan hy nie ‘n  verweer aanvoer dat hy nie...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>