Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Viserektor van die UV se reaksie op Breytenbach se US Konvokasietoespraak

Jonathan Jansen (foto: Facebook) Hiermee kommentaar op die toespraak van Breyten Breytenbach wat op Januarie 2016 op LitNet se webtuiste gepubliseer is. Ek het die toespraak wat Breyten Breytenbach by...

View Article


Evoked meaning in literary translation: Translating dialect and register in...

Abstract This article investigates the transfer of meaning in literary translation and presents the findings of a recently concluded study (Botha 2015). The article fulfils a two-fold purpose. The...

View Article


Die groot verleentheid

Daar is menige geleerdes wat weier om te erken dat hulle kan weet waar hulle vandaan kom. Dit is nie 'n skande om 'n mens te wees nie. CM The post Die groot verleentheid appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

Bron: http://www.cimt.plymouth.ac.uk/projects/mepres/book8/bk8i8/bk8_8i3.htm Lees ook: • Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum • Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre...

View Article

Anderkant die waters

In die lande wat die grootste wetenskaplikes van alle tye oplewer, is daar geen teken dat die leiers daarvan bewus is nie. CM The post Anderkant die waters appeared first on LitNet.

View Article


Ek is de moer in ...

Watse gesoetsappigheid is dit met Webvoet? Hier is niks om te lees wat jou bloed laat kook en jou dwing om na die steutelbord te gryp nie. Wat het geword van “sê jou sê op die Sê, Litnet se vuurwarm...

View Article

Kloosterlik

Aangeleer in die Middeleeue, bly almal gekluister in die hokke in hul koppe.   CM The post Kloosterlik appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kinderboekweggee saam met Protea hierdie Valentynsweek

Lief vir lees, lief vir jou kind? Julia Donaldson, wêreldbekende kinderboekskrywer, besoek Suid-Afrika op die oomblik. Hier is nog besonderhede rondom haar besoek. As haar besoek jou inspireer om 'n...

View Article


Uit die argief: Die lesbiese vrou en homoseksuele seun van Martinus Nijhoff

Martinus Nijhoff (1897–1953) is by tienduisende studente van die vak Afrikaans en Nederlands bekend as een van die grootste Nederlandse digters van die twintigste eeu. Ses, miskien sewe duisend van my...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Murray’s Food Trails: Ranoushe, Lebanese Restaurant Bar, Waterfront, Cape Town

News was out that a new restaurant had opened on the Waterfront in Cape Town, a Lebanese restaurant and wine bar called Ranoushe, serving dinkum Lebanese food with a twist. It was definitely a great...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bendeverwant

Vincent Oliphant (foto: Naomi Bruwer) Die skote is die bloedige interpunksie in 'n gewonde verhaal. ‘n Ma koester die kop van haar kind soos 'n kosbare, gekraakte kruik waaruit die lewe lek. Sy sien...

View Article

Voor my in die klas

Jy staan voor my in die klasby jou tafel, met jou moedertaal ... Die hele deurmekaarspul en debat oor taalregte in onderrig, klasgelde en klipgooiery deur ongelukkige studente, is nie eintlik vir my ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016 interview: Rainbow Scars by Mike van Graan

Source: http://pensouthafrica.co.za/rainbow-scars-by-mike-van-graan/ Mike van Graan chats to Naomi Meyer about Rainbow Scars at the US Woordfees 2016. Hi Mike, you wrote the script of Rainbow scars. I...

View Article


Grenslose arrogansie

Die vroue en manne wat vroom oortuig is van hul goedheid, gee tereg te kenne dat almal wat van hulle verskil, 'n bedreiging vir hul onkunde is.   CM The post Grenslose arrogansie appeared first on...

View Article

Rassisme se grootste vyand - die taal

“Molo, bhuti.” [“Môre, seuna.”]“Molo, mfundini.” [“Môre, tjom.”]“Kunjani?” [“Hoe gaan dit?”]“Akukho nto imbi.” [“Niks sleg nie.”] Oral soek ek swart mense se geselskap. As ek in ʼn skool, tuisnywerheid,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

The art of saam-mekaar-andersmaak: Breyten Breytenbach in response to Lis...

Dear Professor Lange Thank you for taking up the cudgels for Professor Jansen. (I believe your letter was translated – with a slip or two. For instance, one would “vel ’n oordeel”, not “fel”, even...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016: Francois Verster oor Omega, oor en uit

Omega, oor en uit - Die storie van 'n opstandige troep Francois Verster NB-Uitgewers ISBN:  9780624072614 Francois Verster oor Omega, oor en uit: Francois, vertel my asb in een sin waaroor handel jou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die verhouding tussen navorsing en onderrig by universiteite - 'n gesprek

Linda du Plessis (in die agtergrond, 'n foto van 'n student in 'n universiteitsbiblioteek - bron: http://commonwealth.sas.ac.uk/research) Estelle Kruger gesels met Linda du Plessis oor Linda du Plessis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oor resensiekuns, 'n stuiwer

Die koskritikus van die animasiefilm Ratatouille sit hier langs die omslag van Offerlam. Dié stuk is gebaseer op ‘n Facebook-kommentaar van die skrywer, hier vir ‘n meer ingeligte leserskorps aangepas....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

USAN 2016: Die skep van 'n nuwe geslag akademiese leiers

Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch het vanaf 19 tot 21 Januarie vir die tweede keer hul tweejaarlikse kongres vir jong navorsers, USAN,1 aangebied. Die kongres...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>