Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

New writing: The break-up

  wellbeing.org It was an awkward situation. I was standing there, in front of my best friend’s door, with a cardboard box and an old suitcase in my arms, feeling foolish. I could hear her drying her...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Plek waar ek tuis voel: Carien Smith gesels met Franci Greyling oor haar...

Carien Smith het vir Franci Greyling uitgevra oor haar LitNet Akademies-artikel: Sin van plek, ingeplaastheid en bioregionaliteit in ’n kunstenaarsboek-installasie, Mooirivier: weerspieëling en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Recce - Kleinspan-operasies agter vyandelike linies deur Koos...

Recce - kleinspanoperasies agter vyandelike linies Koos Stadler NB Uitgewers ISBN: 9780624069447 Recce: Kleinspan-operasies agter vyandelike linies (2015, Tafelberg) deur Koos Stadler is die nuutste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regsalmanak: Die bloedige hand erf nie

Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regsalmanak: Regte van ‘n ongeborene

Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud: Alex Hamilton maak kuns meer toeganklik

Alex Hamilton (foto verskaf) “Net om benoem te word, is al 'n groot eer,” sê Alex Hamilton, 'n kunstenaar en kurator van Kaapstad, oor sy benoeming in die kategorie Beste Prestasie in Visuele Kuns by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laat ek my taal nie verloor nie

Vincent Oliphant (foto: Naomi Bruwer) My taal is meer As 'n blote bode Van die mond tot die oor. Meer as 'n geskrewe kode, Is my taal die draer Van ewige elegieë En tydlose odes. My taal is die lewende...

View Article

Verlange

Die swart teer drup vandag op my niere. My longe staan leeg gelaat. My hart, die oorblyfsels van 'n vergruisde orgaan. Ek wil huis toe gaan, ek wil huistoe gaan. Ek droom van alle inkarnasies van dood....

View Article


Totsiens Knysna

Al die wind, al die water wat oor duisende miljoene jare die rots laat skeur en kraak en kerm en skreeu en huil het Al die water en wind wat die rots in twee gebreek het, dit uitmekaar geskeur het tot...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suiwer goud: Errol Tobias gesels oor die groen en goud

"Sport is vandag ’n belangrike onderdeel van die wêreldekonomie en speel ’n belangrike rol in die vermaaklikheidsbedryf. Sport en die media leef saam in ’n simbiotiese verhouding­ – sport bied aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US-taaldebat: “Ons sal luister, maar ons sal nie stilbly nie”

Dit lyk of die voortslepende taaldebat by die Universiteit Stellenbosch (US) soos die spreekwoordelike armes altyd met ons sal wees. Verlede maand se verkiesing van ’n nuwe bestuur vir die universiteit...

View Article

Respek vir diere

Ek het verlede week die laaste van die troetel/huisdiere wat ek gehad het, finaal van afskeid geneem. Ek het na die groot dierebeskermingsorganisasie toe gery met die ontslape kat om haar te laat veras...

View Article

Aangename omgewing

Omring deur die werklikheid, is die oortuigings van mense bloot net twisgoed.   CM The post Aangename omgewing appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uit die argief: De rest is gevit

Toespraak SAVN-kongres — 11 Julie 2001 terra incognita Konden er in Zuid-Afrika dichters bestaan? Olifanten, kannibalen, slangen, jawel — maar dichters? Voor mij bestond er geen Zuid-Afrikaanse...

View Article

Uit die argief: Seizoenen

Seizoenen Ik sprokkel late stukjes zomer in fragmenten geel. De lente laat ik heel. Het schuchter groen — nog nooit kon ik wat aarzelt breken. Jouw geur vleugt onvergeten door het gras. Weet jij de...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uit die argief: De Vlindermaand een beangstigend boek

Ariëlla Kornmehl werd in 1975 in Amsterdam geboren. Ze studeerde filosofie aan de Universiteit van Amsterdam. In 1998 vertrok ze met haar echtgenoot naar Johannesburg, waar ze drie jaar verbleef. In...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Riaan Nieuwenhuis: "Ek het gemik vir ’n rou en swaar klank"

Die uiters veelsydige en ervare musikant Riaan Nieuwenhuis het pas sy derde instrumentele album, Collaborator, uitgereik. Hy beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, Riaan. Hoe's dinge? Alles goed, dankie,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou suiwer goud

Bron: hamariweb.com   Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou suiwer goud appeared first on LitNet.

View Article

Die bloed vloei op die Vlakte

Die bloed vloei op die Vlakte uit oop, gapende rooi wonde in jong bruin en swart liggame veroorsaak deur loodkoeëls, staallemme en byle -  'n skrikwekkende wreedheid wat diep skok!   Die bloed vloei op...

View Article

Opgeroepte betekenis in literêre vertaling: Die vertaling van dialek en...

Opgeroepte betekenis in literêre vertaling: Die vertaling van dialek en register in Die swerfjare van Poppie Nongena deur Elsa Joubert Maricel Botha, Departement Afrikatale, Universiteit van Pretoria...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>