Van sinvolheid tot belaglikheid
Stel jou voor. ’n Eenheidstaat sal uitsluitlik werk indien ’n Toesighoudende Afrikanersenaat in die Pretoria Raadsaal opgestel word, met vetoreg oor die parlement, die weermag, polisie, die huis van...
View ArticleOnderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry
Marise Oberholzer gesels met Naomi Meyer oor praktiese wiskundewenke vir ouers en kinders van alle ouderdomme aan die begin van die jaar. Lees ook: • Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum •...
View ArticleSkryf vir ons iets positief
Iemand wat ek ken stel die ander dag voor dat ek iets positiefs moet skryf. Deur die klompie jare wat ek die lus en leef van die griffel van gedagtes en gevoelens en ervarings as perdjie sonder stok...
View ArticleGetrapte tone
Dit is eintlik maar die ingeprente uitsteeksels in die kop wat misgetrap moet word om die tjank te voorkom. CM The post Getrapte tone appeared first on LitNet.
View ArticleSkrywersonderhoud: Jerzy Koch gesels oor A History of South African...
A History of South African Literature: Afrikaans Literature 17th - 19th Centuries Jerzy Koch Uitgewer: Van Schaik ISBN: 9780627032738 Jerzy Koch is die hoof van Departement Nederlands en...
View ArticleLesersindrukke: Errol Tobias: Suiwer goud deur Errol Tobias
Errol Tobias: Suiwer goud Errol TobiasUitgewer: NB-Uitgewers ISBN: 9780624071891 Dit gebeur toe so dat ek The Good Story – Exchanges on Truth, Fiction and Psychotherapy koop enkele dae voordat ’n...
View ArticleDepolarisering van onderrig en navorsing: Besinning deur aksienavorsing by ’n...
Depolarisering van onderrig en navorsing: Besinning deur aksienavorsing by ’n tradisionele universiteit Linda du Plessis, waarnemende kampusrektor van die Noordwes-Universiteit (NWU) se...
View ArticleUS Woordfees 2016-onderhoud: Plant vir my 'n boom, André
Deborah Steinmair gesels met Naomi Meyer oor die werklike hoofkarakter in die verhouding tussen André P Brink en Ingrid Jonker. Plant vir my ’n boom, André. Hoekom, Deborah? Wie is André? André is...
View ArticleBoekresensie: Ver in die wêreld, sushi deur Koos Kombuis
Lees ook: • Koos Kombuis: "Dit is inderdaad deesdae lekkerder as ooit" • Onderhoud: "Lisa se klavier" Ek lees Koos Kombuis se Ver in die wêreld, sushi omdat ek nie anders kan nie. Die nostalgie van...
View ArticleLesersindruk: Submission deur Michel Houellebecq
Hierdie boek is ‘n absolute moet vir Houellebecq-aficionado’s en ander lesers van goeie literatuur. Submission verdien noukeurige studie deur letterkundige akademici, want dit is definitief een van...
View ArticleNikki se absurde program
Kyk, ek hou baie van die nuwe DSTV-kanaal, Via. Dit is baie soos 'n Afrikaanse weergawe van my gunsteling Engelse kanaal, BBC Lifestyle. Die een program wat ek egter vir heeltemal die verkeerde redes...
View ArticleOntbloot
Die waarheid waarna na bewering so naarstiglik gesoek word, is oral op aarde vryelik beskikbaar. CM The post Ontbloot appeared first on LitNet.
View ArticleFilmresensie: ’n Pawpaw vir my darling
’n Pawpaw vir my darling Regisseur: Koos Roets Spelers: Deon Lotz, Deirdre Wolhuter, Lida Botha, Marcel van Heerden, Jana Nortier Toeval is ’n vreemde ding. In dieselfde week dat die Penny...
View ArticlePEN Afrikaans Nuusbrief: Februarie 2016
Beste lid van PEN Afrikaans Dié jaar het afgeskop met ’n taalskrum op Stellenbosch, gerugte van reën in die noorde en bergbrande in die suide. Alle tekens dui daarop dat 2016 ’n taai stryd gaan wees,...
View ArticleHygliteratuur: Meer reën in die Vrystaat
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit...
View ArticleGeregtelike en wetgewende reaksies op seksuele misdade deur en teen kinders...
Geregtelike en wetgewende reaksies op seksuele misdade deur en teen kinders in Suid-Afrika en die potensiële gebruik van herstellendegeregtigheidspraktyke Rushiella Songca, uitvoerende dekaan, Kollege...
View ArticleLiefde, seks, Vlam in die sneeu en Tristia
Vlam in die sneeu, die liefdesbriewe van André P Brink en Ingrid Jonker Redakteur: Francis Galloway Umuzi, Penguin South Africa ISBN: 9781415208816 Hierdie essay rondom Vlam in die sneeu is veral...
View ArticleDepolarisation of teaching and research, reflection through action research...
Abstract Teaching and research responsibilities are considered to be complementary, yet distinct tasks of academic staff in higher education. The general belief that research and teaching are...
View ArticleJudicial and legislative responses to sexual crimes committed by and against...
Abstract In this article the authors demonstrate the current judicial and legislative response to children who are the victims of sexual crimes or perpetrate such offences. They argue that using either...
View Article"What's a Gruffalo?" An interview about Julia Donaldson
http://juliadonaldson.co.uk/ Tarryn Talbot-Da Costa, publicist at Pan Macmillan, chats to Naomi Meyer about a famous writer. Tarryn, which publisher publishes Julia Donaldson’s books? Julia Donaldson’s...
View Article