Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hanru Niemand: "Ek sing nou bietjie oor ander goed"

Die sanger en liedskrywer Hanru Niemand se nuwe EP, Kreeftegang, is binnekort op die rakke - ongeveer 10 jaar ná sy debuutalbum, Tot Stilte, uitgereik is. Hy beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, Hanru....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Haal af die Bosch se maskers, vra Maties

“Ons moet die maskers afhaal en ophou om die verfoeilike Suid-Afrikaanse kuns van dubbelpraat en dubbeldink te beoefen. As ons nie ’n helderheid bevorder omtrent wie ons is en waarnatoe ons wil beweeg...

View Article


Verlore woestyn

Diegene wat van oordeel is dat hulle vervolg word as hulle nie alleen gehoor word nie, kan gerus regsbeginsels aanleer.   CM The post Verlore woestyn appeared first on LitNet.

View Article

Besparing van twiskoste

Vir 'n vredeliewende samelewing kan onderwysers en predikers ook regsbeginsels aanleer.   CM The post Besparing van twiskoste appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Milan Murray: Fiësta-benoeming 'n welkome pluimpie

Milan Murray (foto: kykNET) Amper, Vrystaat, wat in 2015 sy debuut by die Vrystaat Kunstefees gemaak het, is vir vyf Fiësta-pryse benoem: Nico Scheepers is as beste regisseur benoem, asook vir sy...

View Article


US-konvokasie 2016: Universiteit Stellenbosch: Vorentoe!

Hierdie video is 'n uittreksel uit die toespraak wat hieronder volledig verskyn. Thank you, prof Viljoen, baie dankie. Evening, everyone. It’s good to be here with all of you. Goeienaand, dames en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US-konvokasie 2016: Courage, Compassion and Complexity - Reflections on the...

Lovelyn Nwadeyi Most South Africans are raised to refer to someone older than them with some sort of a prefix. In Xhosa you would usually refer to an older woman as uMama and an older man as uTata....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US-konvokasie 2016: Foto's en videos

Die grootste konvokasievergadering in twee dekades is Dinsdagaand in die Coetzenburg-stadion op Stellenbosch gehou. Amper 2 000 mense het vanjaar se konvokasievergadering bygewoon. Wim de Villiers en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum

Fotobron: http://ww2.kqed.org As jy getalbegrip het, sal dit jou help met wiskunde vandag -  en in die toekoms. Leerders in graad 5: hier is gratis werkkaarte. Laai dit nou af en oefen. Graad 5:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Book review: The seed thief by Jacqui L'Ange

The seed thief Jacqui L'Ange Umuzi Random House Struik ISBN: 9781415207567 There are writers and then there are writers. Most of us can only dream of becoming the kind of writer Jacqui L’Ange already...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dan Patlansky skud Londen se Borderline

Dan Patlansky het in Desember verlede jaar in Londen opgetree. Stephan Fourie,'n fotojoernalis van Kaapstad wat tans in Londen werk, was daar. Robert Johnson, een van die mees prominente bluessangers...

View Article

Hotnotsgot: Federalisme

Federalisme word in baie wêrelddele as ʼn goeie vorm van staatsorganisasie gereken, omdat dit die regering en noodsaaklike dienste nader aan die mense bring, maar federalisme was nog altyd ʼn kwessie van...

View Article

Vonani Bila

Nothing can mend my heart. Not string and I can’t glue It back together again. Only do this I tell myself. Write a poem for yourself. That narrative is interspersed With both despair and hope. The meat...

View Article


Kwaad oor die verlede

Om kwaad te bly Oor dinge wat verby is Is kwaadaardig. Dis dalk so kwaadwillig Soos die gewilligheid Om vas te klou Aan haat. Is die tyd om los te laat nou? Vou dan oop die grimmige geskiedenis, Laat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Het meertaligheid die boot gemis?

Die onlangse ontbinding van die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSAT) het die vrees laat ontstaan dat die strewe na meertaligheid in Suid-Afrika ’n doodgebore ideaal was. PanSAT was verantwoordelik vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Briewe aan ’n diva: die verswyging van gay-identiteit in Gordon Jephtas se...

Briewe aan ’n diva: die verswyging van gay-identiteit in Gordon Jephtas se briewe aan May Abrahamse Hilde Roos, nadoktorale genoot, Universiteit van Suid-Afrika LitNet Akademies Jaargang 13(1) ISSN...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US-konvokasie 2016: Afskeidstoespraak deur Christo Viljoen, uittredende...

U sal my verskoon as ek my "mededelings" op ’n persoonlike noot begin. In 1955 arriveer ek as eerstejaarstudent in die ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch. Dit beteken dat ek so pas ’n...

View Article


Letters to a diva: the concealment of gay identity in Gordon Jephtas's...

Abstract Due to the lack of professional opportunities during the apartheid era for so-called coloured musicians in the local opera industry, Gordon Jephtas (1943–1992) left the country in 1965 in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Greg Sherwood by die Hemel-en-Aarde Pinot Noir-viering

  Daar is mense regoor die wêreld wie se passie vir Suid-Afrikaanse wyn ooglopend is binne die eerste vyf minute nadat julle blad geskud het. Greg Sherwood is een van hulle, vertel Maryke Roberts. En...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou konvokasie

  Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou konvokasie appeared first on LitNet.

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>